Daily Archives: July 29, 2021

SA ekonomie herstel redelik goed

Te midde van die enorme terugslag wat Suid-Afrika getref het toe diewe en plunderaars die land se twee provinsies, Gauteng en Natal geruïneer het, is die metings van Standard en…

Emigreer of vasbyt?

Daar gaan al hoe meer stemme op , veral vanuit finansiële kringe,  dat jonger mense met kinders dit moet oorweeg om te emigreer, al is dit vir ‘n interim periode…

Uit my Kuierkombuis

Jare gelede het ek een langnaweek saam met my peetouers, neef en niggies na ‘n vakansieoord gegaan.  Deur die dag het ons behoorlik baljaar en geswem. Aandete was dus ‘n…

Wat van Pandemie nommer vier?

Die derde pandemie is in groot dele van die land aan die afplat, en dit word voorsien dat die derde pandemie, wat baie lewens geëis het, en veel erger as…

Tydelike ooreenkoms tussen regering en Vakbonde

Die ANC regering het ʼn tydelike ooreenkoms bereik met die vakbonde oor salaris verhogings vir die grootste deel van die dienste sektor. Met die ooreenkoms is die dreigemente van langtermyn…

Regering aan die hand van die Woord van God – aflewering 2

God het in Sy alwyse beskikking voorsiening gemaak vir menslike gesagstrukture, wat met gesonde verstand, maar met die tydlose maatstawwe  van Sý Woord en Wet, sodat gelowige leiers praktiese wetgewing…

TLU SA hou eersdaags kongres

Op 1 September 2021 laat TLU SA die landbou leef tydens die jaarlikse kongres. Dié geleentheid is die hoogtepunt van die jaar se verrigtinge.Na ‘n besonder uitdagende jaar waarin die…

Roeping in stryd

Geliewe hiermee word u hartlik uitgenooi na die volgende besonderse geestelike toerustingsgeleentheid: Tema: Roeping en Stryd: Reformatoriese Perspektiewe Op Burgerlike Verset, Weerstand en Rebellie. Hoofspreker: Prof. A.W.G. Raath van Bloemfontein…

Lewensbrood

Josua 5 3  Toe het Josua vir hom klipmesse gemaak en die kinders van Israel besny by die heuwel van die voorhuide. 4  En dit is die rede dat Josua hulle besny…

mRNA tegniek vir malaria entstof

Nadat die koronavirus entstof in ʼn rekord tyd ontwikkel kon word, het die Duitse maatskappy BioNTech Farmaseutiese vervaardiger aangekondig dat hy hom posisioneer om entstof teen malaria te ontwikkel. Die…

Sandstorm oordek Sjinese stad

ʼn Massiewe muur van sand wat nagenoeg 100 meter hoog is, aangedryf deur sterk wind, het uit die Gobi woestyn in die noordweste van Sjina afgestuur op ʼn stad met…

VSA maak klaar in Irak

Die Amerikaanse president het verduidelik van die “nuwe fase” van Amerikaanse betrokkenheid in Irak, wat betref die optrede teen die Islamitiese Staat terroriste. Teen die einde van 2021 sal die…

Noord en Suid Korea herstel noodlyn

Kim Jong Un van Noord-Korea, en Moon Jae-in van Suid-Korea het in ʼn briefwisseling van die afgelope maand tot ʼn ooreenkoms geraak dat verbetering aangebring word tussen die twee buurlande,…

Soldate van Afrika help Mosambiek

Die afgelope Maandag het die regering van Mosambiek die soldate uit ander Afrika lande verwelkom wat hulle hulp aanbied in die stryd teen die Islamitiese Staat terroriste. Die organiseerders vir…

Kubaanse ambassade in Parys aangeval

Kuba beskuldig die Verenigde State van Amerika dat hulle besig is om onbekendes aan te moedig om aanvalle uit te voer soos wat pas in die Franse hoofstad Parys was….

Oproer in Iran oor water tekort

Betogings en woedende inwoners in Iran oor water skaarste het die afgelope weke voortgeduur met verskillende maniere van verset om hulle ontevredenheid te toon teenoor die regering. Die protesteerders het…