Daily Archives: July 28, 2021

Natal Landbouers trek swaar

Die diewe en plunderaars het nie nagelaat om die landbouers in Natal te besoek om miljoene Rand se skade aan te gerig en voedselsekerheid in gedrang te bring nie. Na…

Duur meubelstuk teruggevind

Die “Pablo” rusbank wat R70,000 kos, en wat deur die plunderaars en diewe gesteel is uit ʼn meubelwinkel, is deur die polisie opgespoor en teruggevind. Die uiters moderne bank is…

Miljoene dosisse entstof verwag

Die ANC president, Cyril Ramaphosa, het Sondagaand in sy toespraak gesê 31 miljoen dosisse entstof sal in die volgende maande vir Suid-Afrika afgelewer word. Die entstof  kom van Johnson &…

Drankbedryf sukkel om te herstel

Die Suid-Afrikaanse Instansie, Liquor Brandowners Association (Salba)  sê die opheffing van die verbod op drankverkope sal help dat die industrie staande kan bly. Die verbod wat oor die afgelope 15…

Zoeloes steeds oorhoops met mekaar

Die stryd onder die Zoeloes in die koningshuis en die prins, Buthelezi, het nog nie tot ruste gekom nie. As waarskuwing is daar die faksie wat hulle gereedmaak om mondelingse…

Werkloses kry weer R350 pm

Die aankondiging van president Ramaphosa dat werklose mense, veral in die lig van die afgelope plunderveldtog, weer die toelaag van R350 per maand kan ontvang. Die hulp sal tot Maart…

Lewensbrood

Josua 5 1 EN toe al die konings van die Amoriete wat anderkant die Jordaan na die weste was, en al die konings van die Kanaäniete wat by die see woon, hoor…

Dokter meen Biden moet bedank

Die voormalige geneesheer van die Amerikaanse Wit Huis, Ronny Jackson, het gesê hy is “bevrees vir Amerika” terwyl President Joe Biden aan bewind is. Die afgelope week se “Stadsaal byeenkoms”…

VSA: Kettingbotsing laat talle sterf

Die owerheid in die Amerikaanse deelstaat Utah het in reaksie op gebeure gesê ʼn reeks ongelukke van botsings op ʼn snelweg waarby meer as 20 voertuie betrokke was, het chaos…

VSA sal Afghan ondersteun

ʼn Senior generaal van die Amerikaanse Verdedigingsmag wou nie uitbrei oor die moontlikheid dat lugaanvalle teen die Taliban uitgevoer gaan word nie, en of dit sal voortgaan nadat die troepe…

Premier van Tunisië afgedank

President Kais Saied van Tunisië het die land se Eerste Minister, Hicham Mechichi, van sy amp as premier afgesit na die land se gewelddadige protes. Die regerende party het egter…

Franse president vra volkseenheid

Duisende Franse het regoor Frankryk geprotesteer teen die Macron-regering se Covid-19 maatreëls dat restourante weer oopgestel is en teen die mandaat dat inenting vir gesondheidswerkers voorkeur geniet. Die onafhanklike meningsopnames…

Poetin waarsku dat hy kan skiet

Die Russiese president, Vladimir Poetin, het gewaarsku dat vyandelikes moet weet die Russiese Oorlogsvloot is gereed om toe te slaan in die Krim gebied as dit nodig word. Poetin het…

Sjina vra VSA sanksie verligting

Die regering in Sjina het die Verenigde State van Amerika gevra om die sanksies van visa teen Sjinese student en Kommunistiese Party lede op te hef. Die Sjinese het glo…