Daily Archives: July 27, 2021

Natal polisie arresteer duisende

Met behulp van die weermag soldate, het die Natal Polisie tot dusver meer as 2,700 plunderaars en diewe gearresteer wat in aanhouding bly. Die owerheid sê ligter strawwe sal opgelê…

SA se skuldlas

Suid-Afrika se skuldlas was in 2020 reeds $284 miljard en daardie bedrag het in 2021 verder gestyg, wat die terugbetaling aan die skuldeisers al moeiliker maak. In die afgelope maande…

SA kan nie so baie geld leen nie

Die Departement Openbare Dienste en Administrasie se minister,  Senzo Mchunu, het gewaarsku dat die regering van die land sal sowat R70 miljard moet leen as hy sou in stem om…

Nuusflitse

Olimpiese Spele Sowat 95 mense, waarvan talle deelnemers is, is in die Olimpiese Dorpie geïdentifiseer as positief met koronavirus infeksie, waar van beamptes, afrigters en ander betrokke mense deel is….

Geweld in Natal neem af…..

Wet en orde word tans deur die inwoners van Natal nagekom en die toestand het tot ʼn mater teruggekeer na normaal, en die veiligheidsmagte is op gereedheid vir enige moontlike…

Kapers vasgetrek in Oos-Rand

Die polisie het minstens een vragmotor kaper, doodgeskiet en 19 lede van die groep kapers is gearresteer. Volgens die polisie is die 19 gearresteerdes deel van ʼn span wat verantwoordelik…

Digitale skemas veroorsaak ellende

Suid-Afrika ondervind tans ʼn styging in die digitale skemas wat baie mense onkant betrap en dikwels groot ellende veroorsaak. Die sosiale media word gebruik om mense te beindruk met “kortpad”…

Lewensbrood

Josua 4 21  En hy het met die kinders van Israel gespreek en gesê: Wanneer julle kinders later hulle vaders vra en sê: Wat beteken hierdie klippe? 22  dan moet julle…

Klimaat: G20 verskil te veel oor mikpunt

Die Ministers van Omgewingsake van die G20 lande het vergader in Napels, naar kon nie daarin slaag om ʼn ooreenkoms te bereik wat betref die bereiking van mikpunte nie. Die…

Sierra Leone: Dood veroordeeldes word gespaar

Sierra Leone se president het gesê hy sal die dokument onderteken wat die doodstraf in die land beëindig wat tot hede nog geldig is. Die land het op die oomblik…

Wapens: VSA en Rusland in gesprek

Diplomate van Rusland en Amerika sal in Genève vergader waar die twee lande se president, Joe Biden en Vladimir Poetin verlede maand vergader het. Die twee lande het hulle diplomatieke…

Nigerië kry VSA vegvliegtuie

Die VSA vervaardigde vliegtuie wat formeel verkoop is deur die Trump administrasie in 2017, is deel van die 12 aanvalsvliegtuie wat Nigerië aangevra het om die Islamitiese Staat te beveg…

Indië in oorstromings vasgevang

Damme en rivierwalle word oorstroom in Indië se westelike provinsies en die owerheid sê die militêre soldate moes noodgedwonge ontplooi word om die burgery te red wat deur vloedwaters bedreig…

Wat wil Biden doen in Afghan?

Die Amerikaanse president, Joe Biden, het Afghanistan se President Ashraf Ghani weereens verseker van sy land se ondersteuning, die Taliban sê die huidige Afghanistan leier moet die politieke toneel verlaat…

Musk kry toekenning in ruimtevaart

Die Suid-Afrikaans gebore tegnoloog en multi-miljardêr, Elon Musk, is vereer met ʼn toekenning van Nasa vir sy SpaceX se bydrae tot die onlangse suksesvolle ruimteprogram. Musk het $178 miljoen ontvang…