Daily Archives: July 26, 2021

Art. 25: Lewer kommentaar, vra TLU SA

Die publiek het tot 13 Augustus 2021 geleentheid om kommentaar te lewer op die nuwe wysigings rakende art. 25 van die Grondwet te make met onteiening sonder vergoeding. TLU SA…

Nog plunderaars sterf

Die opstand en anargie wat vir 10 dae geheers het in Suid-Afrika, het honderde mense se dood teweeggebring, en waar dit aanvanklik 112 mense is wat gesterf het, is daar…

Nuwe mikpunt gestel vir inentings

Die Departement van Gesondheid het nou vir die vierde keer ʼn nuwe mikpunt gestel vir die inenting wat gedoen moet word. Aanvanklik sou 40 miljoen mense teen Desember ingeënt wees,…

Plunderaars se goed sal vernietig word

Die waarnemende Minister in die Presidensie, ene Khumbutzo Ntshavlheni, het aan die media gesê dat die regering is van voorneme om alle goedere wat teruggevind word van die plunderaars en…

Smokkelaars floreer na plundery

Die diewe wat die afgelope weke die land onregeerbaar wou maak toe hulle honderde winkels en sakeondernemings verwoes het, is verantwoordelik vir die florerende smokkel handel met gesteelde drank. Meer…

Lewensbrood

Josua 4 19  En die volk het op die tiende van die eerste maand uit die Jordaan uit opgetrek en laer opgeslaanby Gilgal, aan die oostelike grens van Jérigo. 20 …

Motor rubriek – Ford Ranger 2,0 SiT DC 4×4 XLT FX4 10AT

Die Ford Ranger bakkie is een van die gewildste bakkies op ons land se paaie en dit bevind dit op ‘n vlak waar die mededinging baie hoog is en die…

VSA stel meer sanksies in teen Kuba

President Joe Biden se administrasie het met meer sanksies teen Kuba begin, en daarmee die onrus van Kubane wat reeds vir weke protesteer, verder gemotiveer om in verset te bly…

Britte stuur af op voedsel tekort

Personeel tekorte en aflewerings probleme veroorsaak deur die koronavirus pandemie, is die gevolg van Brittanje se gunsteling voedsel produkte is nie op die winkelrakke nie. Die regering se besluit dat…

Boere protesteer in Indiese parlement

ʼn Groep ontevrede en protesterende landbouers wat redelik na aan die parlement van Indië is, en gekant is teen die nuwe wetgewing vir die landbou bedryf, het in die parlement…

Covid: WGO waarsku oor geestesgesondheid

Die invloed van die koronavirus pandemie op die geestesgesondheid sal gevoel word vir lang tye wat nog voorlê, sê die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO) in sy jongste verslag. Die agentskap…

Harde werk lewer goeie vrugte

Ryland Dickman, ʼn 17 jarige skolier van die Amerikaanse staat Virginië het reggekry wat baie mense gesê het, nie moontlik is nie, en het die klasmaats verras deur sy harde…

Biden se mislukte byeenkoms

Die Amerikaanse gebruik om stadsaal” geleenthede te gebruik as een metode om die TV onderhoud meer interessant te maak, en om ondersteuners die geleentheid te gee om die president persoonlik…

President: polisie arresteer verdagte oor moord plan

Ses verdagtes is deur die polisie van Madagaskar gearresteer wat klaarblyklik beplan het om die eiland se president te vermoor, waarvan een verdagte ʼn buitelandse persoon is. Die polisie op…