Daily Archives: July 23, 2021

Winkelgroep stuur boodskap aan Cyril

Die winkelgroep Pick n Pay, se Hoof Uitvoerende Beampte, Pieter Boone, het aan die ANC president ʼn sterk boodskap gestuur wat waarskynlik deur Ramaphosa oorweeg sal word. Boone vra dat…

Regering se inenting in slakkepas

Die regering se Departement van Gesondheid slaag nie daarin om die pas te versnel met die inenting veldtog teen die koronavirus nie. Daagliks sterf honderde mense weens infeksie van die…

Stygende voedsel pryse begin

Die geweldige groot verspreiding van veral die Delta variant van die koronavirus het die pryse van vars produkte die afgelope maand wêreldwyd laat styg. Die styging, wat ondermeer ook toegeskryf…

Plunderaars steeds besig

Suid-Afrika is nog nie ontslae van die diewe en plunderaars wat die ekonomie verlede week ʼn R50 miljard skade berokken het nie, want die regering waarsku dat die onrus weer…

Volkere skeiding teenoor rassisme

Dit is belangrik om die waarheid oor rassisme in perspektief te stel. Rassisme is bloot ʼn vorm van haat, afguns, hoogmoed. Dit manifesteer vandag veral as hoogmoed, verdoesel agter ʼn…

Lewensbrood

Josua 4 17  Josua het daarop die priesters bevel gegee en gesê: Klim op uit die Jordaan. 18  En toe die priesters wat die verbondsark van die Here gedra het, opklim uit…

SA Reserwebank gekwel oor plundery

Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het ʼn waarskuwing uitgestuur dat daar nou gesteelde banknote wat tydens die plunder veldtog gesteel is, in omloop is. Die gesteelde geld wat nie net uit winkels…

Nigeriese bende laat ontvoerders vry

Die Nigeriese owerheid het onderhandel met een van die groot bendes in die land en daarin geslaag om 100 ontvoerde inwoners van die Zanfara streek. Die inwoners van die gebied…

Taiwan knoop bande met Litaue

Die Minister van Buitelandse Sake van Taiwan het aangekondig dat planne gereed is om ʼn verteenwoordigers kantoor in Litaue te open, wat bekend sal staan as “Taiwan”, te midde van…

Pfizer doeltreffend teen Delta

Navorsers het bevind dat twee inspuitings (inentings) van BioNTech-Pfizer of van AstraZeneca is hoogs doeltreffend teen die koronavirus variant Delta wat sy oorsprong in Indië het. Die resultaat vcan entstowwe…

Rusland se “Skaakmat vegter bekendgestel

Die Kremlin het sy land se vegvliegtuig verder opgradeer tot die status van supersonies in snelheid en toegerus met die mees moderne apparaat waaroor die Russe beskik. Die vegvliegtuig, wat…

Swaar reën ontwrig Sjinese stad

Minstens 25 mense het omgekom, en dosyne word vermis, in die Sjinese stad Zhengzhou nadat swaar, deurdringende reën wat oor dae gestrek het, in die gebied uitgesak het. Die stad…

Noord-Korea dreig Westerse lande

Te midde van sterk internasionale druk op Noord-Korea, weier die skiereiland om sy kernwapen program te staak, en word hy ʼn bedreiging van vrede in die gebied. Die optrede van…

Verwoestende brande in weste van VSA

Groot dele van die westelike deelstate van Amerika gaan gebuk onder veld- en bosbrande wat duisende hektaar se plante en bome vernietig. In die deelstaat Oregon is reeds meer as…