Daily Archives: July 22, 2021

Regering aan die hand van die Woord van God – aflewering 1

Die Christelike lewens- en wêreldbeskouing bied aan ons as gelowiges ook daagliks, praktiese troos, rigting en begeleiding. Omdat ons lewensbeskouing onvoorwaardelik setel in die waarheid dat God soewerein ís, aanvaar…

President vergader met senior sakelui

President Cyril Ramaphosa het Dinsdag van die afgelope week met hoofde van maatskappye vergader om die invloed van die huidige onrus wat geheers het, te bepaal. Die enorme skade wat…

Regering aan die hand van die Woord van God – aflewering 1

Die Christelike lewens- en wêreldbeskouing bied aan ons as gelowiges ook daagliks, praktiese troos, rigting en begeleiding. Omdat ons lewensbeskouing onvoorwaardelik setel in die waarheid dat God soewerein ís, aanvaar…

SA inwoners het te veel skuld

Die skuldlas van die grootste aantal mense met ʼn gereelde inkomste, se skuldlas is veels te groot, sê ekonomiese deskundiges. Die Suid-Afrikaanse goed ontwikkelde finansiële stelsel het daartoe meegehelp om…

Uit my Kuierkombuis

Soms word jy verplig om met dit wat tot jou beskikking is,  te gebruik om ‘n gereg mee te maak.   Van die basiese bestanddele is brood, eiers en kaas wat…

Reuse vaardigheid verlies in SA

Die onlangse plundering van sake sentrums met die gepaardgaande geweld het veroorsaak dat nog meer mense die land wil verlaat.  Agentskappe wat aansoeke hanteer rondom emigrasie het aangetoon dat daar…

Volkseie-arbeid vs vreemde arbeid

Dit blyk dat onse mense nog steeds nie kan wegkom van die gebruik van volksvreemde arbeid nie. Die illusie dat sulke arbeid goedkoop is, is vele kere as ‘n mite…

Lewensbrood

Josua 4 14  Dié dag het die Here Josua groot gemaak voor die oë van die hele Israel, sodat hulle hom gevrees het soos hulle Moses gevrees het al die dae van…

Washington burgemeester stook onrus

Onrus is aan die opbou in die Amerikaanse stad Washington nadat die burgemeester besluit get dat die parade by ʼn sentrum wat met groot geel letters die woorde Black Lives…

Sjinese kapers sit agter alles

Die Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake, Antony Blinken, sê Sjina is “die hoof verdagte om ons land se ekonomie en die nasie se veiligheid te bedreig”. Die minister het die…

Britte ontplooi oorlogskepe in Ooste

Brittanje sê hy gaan twee oorlogskepe permanent ontplooi in die waters van Asië nadat sy Queen Elizabeth vliegdekskip en die begeleiding skip na Japan gevaar het in September. Die vaart…

Peru kondig nuwe president aan

Nadat meer as ʼn maand verloop het van onsekerheid oor wie die presidentsverkiesing gewen het, is nou aangekondig dat Peru se nuwe president, Pedro Castillo is. Die voormalige onderwyser het…

Bomontploffing eis talle lewens in Irak

Die bom wat tussen mense ontplof het wat besoek aan die straatmark gebring het, het die dood van minstens 30 mense tot gevolg. Die skare mense by die mark in…

Indië: Virus sterftes veel hoër

Die sterfgevalle in Indië kan tot 10 keer hoër wees as wat deur die owerheid se amptelike syfers aangedui word, en die 415,000 wat aangegee word is foutief. Die werklikheid…

Russe lanseer Hiper-soniese missiel

Rusland het met sy toets van ʼn nuwe Zircon hiper-soniese kruiser missiel ʼn suksesvolle lansering uitgevoer, waarna die Russiese president die wetenskaplikes en militariste geprys het vir hulle uitstekende resultaat….