Daily Archives: July 21, 2021

Anargie eis 220 lewens

Minstens 200 mense het omgekom in verlede week se poging om Suid-Afrika onregeerbaar te maak en anargie te wek en miljarde Rand se skade te veroorsaak. Benewens  die groot klomp…

Minister Cele se kop moet rol

TLU SA rig weereens die versoek dat die minister van polisie, Bheki Cele uit sy pos ontslaan word, aan die president en die portefeuljekomitee vir polisie. Onder die falende bestuur…

Pasop om gesteelde goed te koop

Verskeie instansies in Suid-Afrika het ernstige waarskuwings uitgestuur dat mense nie die gesteelde goedere wat deur plunderaars verkoop word, aan te skaf nie. Die gevaar dat sulke transaksies, waarvan die…

Swaarkry dae kom na krisisse

Die Graderingsagentskap Moody het vyf van Suid-Afrika se grootste metropolis munisipaliteite afgradeer weens die gebiede se swak likiede finansiële toestand. In sy kennisgewing sê die agentskap dat die afgradering die…

Regering oorweeg inkomste vir werkloses

President Cyril Ramaphosa het glo gesê die regering is tans besig om ondersoek in te stel na die moontlikheid om ʼn basiese inkomste toelae te betaal aan sekere mense. Ramaphosa…

Anargie: Skokgolwe slaan SA

Die plunder veldtog het skokgolwe deur Suid-Afrika gestuur, maar nou is bevind dat die skade wat aangerig is, veel hoër is as wat aanvanklik beraam is. In Natal is beraam…

Staat se entiteite in krisis

Meeste staatsbeheerde entiteite soos Eskom, Denel, SAL, Spoornet, Transnet en talle ander gaan binne die volgende drie tot vyf jaar ‘n uittog van kundigheid ervaar.  Daar is tans nog vele…

Lewensbrood

Josua 4 12  En die kinders van Ruben en die kinders van Gad en die halwe stam van Manasse het gewapend voor die kinders van Israel deurgetrek soos Moses aan hulle gesê…

Merkel bied hulp aan geteisterdes

Die uittredende Bondskanselier van Duitsland, Angela Merkel, het finansiële steun beloof aan die erg geteisterde vloedramp gebied in die westelike deel van die land. Die kanselier het die afgelope naweek…

Tokio Olimpiese Spele wek kommer

Die een voorval van Covid-19 infeksie wat ʼn persoon van die Olimpiese Spele opgedoen het, was die begin van groter probleme wat in die Olimpiese dorp van Tokio ontstaan het….

Redding: Twee bere van Sirië na VSA

Twee bruin bere in swak toestand, is uit die Libanon se dieretuin gered en word vanuit Sirië na die Amerikaanse deelstaat Colorado per vliegtuig geneem. Die diereregte organisasie het gesê…

Regering en Taliban dialoog gaan voort

Die regering van Afganistan en die rebelle leiers van die Taliban het in Qatar  vergader waar hulle ʼn ooreenkoms bereik het, maar wat ook kommer wek in Westerse lande. Die…

Opec lande bereik olie ooreenkoms

Die geskil tussen die twee Arabiese lande, Saoedi-Arabië en die Verenigde Arabiese Emirate (VAE), oor wat die Opec lande se toekomstige optrede moet wees, is die naweek bygelê. Alhoewel die…

Bosbrande: Stad in Siberië bedreig

Inwoners in die Siberiese stad Yakutsk is gewaarsku om eerder in hulle woonhuise te bly weens die erge rook wat oor die stad hang van groot bosbrande in die nabyheid….

Assad weer regeerder in Sirië

President Bashar al-Assad van Sirië is weer vir die volgende termyn van sewe jaar ingehuldig, ongeag die feit dat die Westerse moondhede nie sy verkiesing as vry en regverdig erken…