Daily Archives: July 20, 2021

Uittog uit SA verhoog dramaties

Die Exodus van mense in Suid-Afrika het so dramaties gestyg dat dit as die grootste “stormloop” na die buiteland bestempel is. Volgens een agentskap wat die uittog behoorlik analiseer sê…

Suid-Afrika is siek

Die Republiek van Suid-Afrika het nog nooit in sy bestaan so ʼn anargie en so ʼn chaotiese toestand beleef as wat in die afgelope week ondervind is nie. Dit is…

Kettingwinkels herstel geleidelik

Die groot kettingwinkels soos Pick n Pay, en ander sê hulle is hard besig om die erge toestand van verlede week te oorbrug, maar dat alle voorraad nie onmiddellik beskikbaar…

Beurtkrag: Skokkende gegewens

Eskom se beurtkrag sal die BBP met die helfte laat verminder hierdie jaar en die koste vir Suid-Afrika sal ondermeer beteken dat 275,000 werkgeleenthede verlore gegaan het. Die is die…

SA gaan jare neem vir herstel

Ekonome is dit eens dat die revolusionêre anargie wat deur die sogenaamde Zuma ondersteuners gedryf is, die land baie jare gaan neem om te herstel. Die plundering en geweld het…

Opnuut hulp aan werkloses

Die Departement van Arbeid se Thulas Nxesi, het in die staatskoerant bekendgemaak dat ʼn nuwe program van hulp aan werklose mense gebied gaan word. Die derde pandemie het dit glo…

Lewensbrood

Josua 4 10  En die priesters wat die ark gedra het, het bly staan in die middel van die Jordaan totdat alles volbring was wat die Here Josua beveel het om aan…

Covid: WGO plaas druk op Beijing

Die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO) het sy prioriteite verander ten opsigte van die tweede fase van ondersoek na die laboratoriums in Sjina om te probeer bepaal hoe die Covid-19 virus…

Weggooi vragmotor veroorsaak chaos

ʼn Vragmotor wat weggegooi is het vir ʼn uiters gevaarlike situasie gesorg toe dit in die Amerikaanse  deelstaat Georgia teen ʼn snelweg se oorbrug gebots het en die massiewe brug…

Spanning tussen Hongarye en EU

Die Eerste Minister van Hongarye, Viktor Orban, het die Europese Kommissie van “gewettigde rampokkery” beskuldig nadat regstappe ingestel is oor die land se wet wat dieselfde geslag huwelike verbied. Die…

Baie sterf in Europa se vloede

Die sterftes in Duitsland en in ander naburige lande weens die onnatuurlike hoë stortreën van die afgelope week, het tot meer as 160 gestyg, en baie mense word vermis wat…

Klimaat laat Groenland optree

Prospekteerders vir nuwe olie en gas reserwes in Groenland kan vergeet om daarmee voort te gaan. Die eiland se regering beplan om ʼn einde te maak daaraan, en wil die…

VSA: Sterker optrede teen Hong Kong

Die Verenigde State van Amerika se mikpunt met nog meer sanksies teen Sjina se Hong Kong, het ook ten doel om die Sjinese invloed aldaar te neutraliseer. Die VSA die…

VN beveel Kuba: Laat betogers vry

Michelle Bachelet, die Menseregte beampte van die Verenigde Nasies, het die regering van Havana om die betogers wat vreedsaam opgetree het, en gearresteer is, onverwyld vry te laat. Die betogers…