Daily Archives: July 19, 2021

SA Covid status

Die statistiek vir Sondag 18 Julie toon ʼn daling in infeksies en ook in die aantal sterftes wat aangeteken is vir die 24 uur tydperk. Totale aantal toetse gedoen: 14,3…

Skade beloop miljarde Rand

Die voorlopige skade in Natal wat deur die misdadigers veroorsaak is, beloop tans sowat R20 miljard, en in Gauteng word voorlopige syfers van sowat R8 miljard beraam. Benewens die skade…

Onskuldige handelaars se reuse verliese

Die kleinhandel groep Massmart, wat ondermeer Makro en Game besit, het enorme skade gely weens die pogings van misdadigers om die land in anargie te dompel. In ʼn verklaring wat…

Werkloosheid styg dramaties

Die poging van sekere elemente in Suid-Afrika om die land onregeerbaar te maak en Jacob Zuma te bevry uit die Estcourt tronk, het nie net 117 mense se lewens gekos…

Nuusflitse

Natal revolusie Terwyl die weermag soldate ontplooi word, is klein groepe gewapende misdadigers besig om hulle te probeer verryk deur plattelandse dorpies te besoek, maar kry sterk teenstand van die…

SA Raad van Kerke se aanbevelings wek twyfel

As die SA Raad van Kerke werklik aanbeveel het dat amnestie aan die plunderaars gegee moet word sodat hulle in ruil daarvoor die gesteelde goedere moet terug besorg aan die…

Lewensbrood

Josua 4 8  Die kinders van Israel het toe so gedoen soos Josua beveel het: hulle het twaalf klippe uit die middel van die Jordaan opgetel soos die Here met Josua gespreek…

Motor rubriek – Mercedes-AMG E63 S 4Matic+ 9G-Tronic

Mercedes Benz was en is bekend vir sy uitstekende produkte en op die gebied waar dit meeding, is daar nie plek vir minder goeie produkte nie. Die kosmetiese byvoeging op…

Kubaanse president swig oor beskuldigings

Die Kommunistiese President Miguel Diaz-Canel van Kuba was bereid om die blaam te vat vir sommige beskuldigings wat deur die duisende protesteerders geopper is, en die regering het aangekondig dat…

Stormweer tref groot dele in Europa

Die stormweer wat groot skade aan infrastruktuur in Duitsland aangerig, en talle mense lewens geeis het, het die afgelope naweek ewe groot verwoesting veroorsaak in Frankryk, België en Nederland. Die…

VSA: Laaste amptelike besoek van Merkel

Die Duitse Bondskanselier, Angela Merkel, het die afgelope Vrydag haar laaste amptelike besoek as kanselier van haar land, die VSA besoek vir samesprekings met president Joe Biden. Die Duitse kanselier…

Eiffeltoring in Parys heropen

Die Eiffeltoring, wêreldbekende landmerk in die Franse hoofstad Parys, het die naweek weer sy “deure” oopgemaak vir besoekers, en dit is dadelik deur honderde mense besoek. Die Toring wat vir…

Duisende Afghan tolke stel eise

Die Amerikaanse Wit Huis woordvoerder sê sowat 20,000 mense in Afghanistan wat as tolke vir die VSA opgetree het tydens die oorlog, eis nou dat hulle verskuif word om veiligheidsredes….

EU tree op teen nasionalistiese regerings

Die Europese Kommissie het begin met regstappe teen Hongarye en Pole begin oor hulle wetgewing en regulasies wat die huweliksregte bepaal en wat in stryd is met die Europese Unie…

EU hof beslis oor hijab

Die Hooggeregshof in die Europese Unie het die week beslis dat werknemers wel die reg het om personeel en ander werkers te verbied om enige kop bedek stukke of Moslem…