Daily Archives: July 16, 2021

TLU SA gee wenke oor brandstof houers

TLU SA het reeds navrae aan die relevante besluitnemers, asook verskeie politieke partye, gerig rakende ‘n nuwe regulasie wat die verkoop van brandstof in houers verbied.Dié regulasie is op die…

Solidariteit in noodweer of eenheid?

Die geweld wat oor SA losgebars het die afgelope week kom as “skok” en “verrassing” vir almal – selfs die owerhede pleit “intelligensie was laat” … “Intelligensie” is inderdaad skaars…

Paniek inkopies in Gauteng

Die paniek aankope wat in groot dele van Sentraal Transvaal plaasvind by supermarkte het ernstige kommer laat ontstaan dat aflewerings deur vragmotors van leweransiers nie gaan voorbly om aanvullings te…

Medisyne tekort in Natal

Die diewe en plunderaars het nie net voedsel en meubels gesteel in winkels van Natal nie, maar het alles wat in groot supermarkte en hipermarkte is, van rakke gestroop, wat…

Nog duisende soldate nodig teen onluste

Die 2,500 soldate, waarvan daar Donderdag nog net 500 ontplooi was, is nie voldoende om die geweld en plundery onder beheer te kry nie. Sommige politici het tydens die vergadering…

Oorlog sones met “derde mag”

Terwyl prominente lede van die veiligheidsmagte daarvan aangekla word dat hulle deel vorm van die chaos wat tans in Natal en Gauteng ondervind word, is daar diegene wat beweer dat…

Bankiers waarsku teen geld tekort

Die sabotasie, plundering en diefstal wat aan die orde van die dag is in Suid-Afrika het ook die bankwese ʼn ernstige knou toegedien, en verskeie waarskuwings is aan kliënte gestuur…

Lewensbrood

Josua 4 4  Toe het Josua die twaalf man geroep wat hy uit die kinders van Israel, uit elke stam een man, aangestel het, 5  en Josua het vir hulle…

Zuma se dogter glo opstoker

Die veiligheidsmagte het klaarblyklik ʼn lys van name van persone wat agter die opstokery sit om Suid-Afrika onregeerbaar te maak en ekonomies te ruïneer. Een van die name wat op…

Italië verbied reuse passasierskepe

Van die begin van Augustus word ʼn verbod van krag in Italië dat die groot plesierbote nie toegelaat word om die land se strandmere binne te gaan nie. Die regering…

Swaar reën laat geboue inmekaarval

Ten minste ses woonhuise het inmekaar gesak en meer as 30 mense word vermis in Duitsland nadat swaar en aanhoudende reen in die weste van die land uitgesak het. Die…

Trump inisiatief versterk vrede

Die inisiatief van die voormalige Amerikaanse president, Donald Trump, het die potensiaal gelewer om die vrede in die Midde-Ooste te versterk toe hy die eerste Arabiese lande beweeg het om…

Frankryk maak gereed vir verkiesing

Die eerste rondte van die Franse presidentsverkiesing sal gehou word op 10 April 2022 met die tweede rondte wat geskeduleer is vir 24 April, het ʼn regerings woordvoerder bekendgemaak. Die…

Bush: Onttrekking uit Afghan is fout

Die voormalige Amerikaanse president, George W. Bush, wie se administrasie die leiding geneem het om troepe van verskeie lande na Afghanistan te stuur in die stryd teen die Taliban, sê…

Sjina se militêre mag wek kommer

Die regering in Japan het gewaarsku dat die militere balans tussen Sjina en Taiwan besig is om ten gunste van Sjina te beweeg, en Tokyo sê die situasie is krities…

Britte wil hulp van miljarde stop

Die moontlikheid dat Brittanje sy hulpprogramme aan arm lande gaan opskort, sal binnekort in die parlement tot stemming gebring word, en opposisie partye poog om die moontlikheid te keer. Die…