Daily Archives: July 15, 2021

Sekuriteit maatskappy wys wat om te doen

Terwyl die polisie staan en toekyk hoe diewe en brekers matrasse en meubeld wegdra uit winkels, het ʼn sekuriteit maatskappy se beamptes die owerheid gewys hoe word diewe vasgevat. In…

Voedsel krisis binne weke

Ingeligte bronne beweer dat die land binnekort groot voedsel tekorte kan verwag nadat die strooptogte winkels en supermarkte oor ʼn wye gebied rot en kaal gesteel het. In plekke soos…

Blaam val op regering vir onluste

TLU SA is teleurgesteld in Pres. Cyril Ramaphosa en die ANC-regering se hantering van die situasie in Suid-Afrika. Om bloot ‘n pleister te plak op die groot gapende wond –…

Zuma-onluste ontwrig ekonomie

Die eise van ʼn klein groep ondersteuners dat Jacob Zuma vrygelaat moet word, het in geweld omgesit waar meer as 70 mense dood is in stormlope van diewe wat die…

Huigelaar, Pandora en “vryheid” in kettings

SA brand soos ons dit ervaar het onder die Mandela derde mag van die vroeë jare 90. Vir dieselfde rede – politieke gewin deur ʼn korrupte mags-elite. Wat ons vandag…

Frankryk beboet Google met miljoene

Die internet reus Google sê die boete wat hom opgelê is, ignoreer die pogings om ʼn ooreenkoms te bereik, en die tegnologiese reus het nou 2 maande om met ʼn…

Lewensbrood

Josua 4 1  EN toe die hele volk die deurtog deur die Jordaan voleindig het, het die Here met Josua gespreek en gesê: 2   Neem vir julle uit die volk twaalf manne,…

Merkel ontvang Oekraine president

Bondskanselier Angela Merkel van Duitsland en die president van die Oekraine, Volodymyr Zelenskyy, het die week in Berlyn bymekaar gekom waartydens die nuwe gas pyplyn tussen Rusland en Duitsland die…

Franse egpare wil kinderloos wees

Met die wêreld se mense bevolking wat byna 8 miljard is, het daar in Frankryk ʼn nuwe gier ontwikkel onder jong getroude egpare wat ʼn kinderlose huwelik verkies. Die egpare…

Sjina: Hotel stort inmekaar, talle dood

Reddingswerkers het in groot getalle gestorm na die toneel waar ʼn hotel in die Sjinese stad Suzhou inmekaar gestort het en baie mense klaarblyklik onder die puin begrawe is. Alhoewel…

EU Bespreek hulp aan Mosambiek

Die Europese Unie het die opstand en verslegtende ekonomiese situasie in Mosambiek asook in Libanon as enigste hoofpunte op hulle sakelys gehou, maar die spanning in Ethiopië as gevolg van…

Kubaanse protes gemik op vryheid

Die aanvanklike mening van die kommunistiese regeerders van Kuba was dat die protesteerders gou met hulle optog in die strate van die groot stede sou ophou, maar is verkeerd bewys….

Senuwee ontwrigting met J&J entstof

Die Amerikaanse Voedsel en Medisyne Administrasie het die week ʼn waarskuwing uitgestuur weens die feit dat Johnson & Johnson entstof teen die koronavirus, in sekere gevalle senuwee stelsels ontwrig. Data…

Irak: Brand in hospitaal dood dosyne

In die suidelike stad Nasiriya in Irak het ʼn brand uitgebreek waar Covid pasiente behandeling kry, en die geweldige brand wat klaarblyklik ontstaan het by die suurstof aanleg, het baie…