Daily Archives: July 14, 2021

Rinneweerders

Alhoewel die ANC president die chaos by veral Mooirivier Plaza veroordeel het, staan die optrede van Zuma ondersteuners, wat ook ANC ondersteuners is, soos ʼn gevaarlike rooi vlag omhoog. Die…

SA Virus status

In Suid-Afrika het 11,182 nuwe infeksies bygekom in die voorafgaande 24 uur tydperk, en die vermoede bestaan dat al die streke se gegewens nie betyds ingedien is nie, want die…

Uit my Kuierkombuis

Verlede jaar tydens die inperking,  het Marie Bredenkamp met ‘n voorstel gekom vir haar vriende, familie en wie wou deelneem,  om deel te neem aan 80-dae-rondom-die-wêreld-bak-geleentheid.  So het sy dan…

Oos-Kaap polisie soek na kapers

Die polisie in die Oos-Kaap provinsie is op soek na ʼn aantal kapers wat ʼn vragmotor gekaap het wat vol katalitiese omsetters gelaai is ter waarde van miljoene Rand. In…

Dwelms in honderde huishoudings

Die voortdurende stryd van die veiligheidsmagte om dag na dag te veg teen die dwelmmiddel smokkelaars wat geweld en onrus veroorsaak, hok te slaan is in ʼn ondersoek verder toegelig…

SA Weermag ingespan teen plunderaars

Die ANC regering het die Suid-Afrikaanse Weermag se hulp ingetrek om die plunderaars en Zuma ondersteuners vas te vat wat besig is om die land se ekonomie nog verder te…

Lewensbrood

Josua 3 17  Maar die priesters wat die verbondsark van die Here gedra het, het onbeweeglik bly staan op droë grond binne-in die Jordaan, terwyl die hele Israel op droë grond deurtrek, totdat…

VSA joernaliste moet lojaal bly

ʼn Verslaggewer en woordvoerder van die Wit Huis, het in ʼn oomblik van opregte eerlikheid, gesê die Demokrate verwag van joernaliste om “aan hulle kant te wees”. Sy het daarop…

Indië: Weerlig dood dosyne

Minstens 50 mense is dood nadat weerlig hulle getref het, en almal was nie bymekaar toe die geweldige eklektiese storm losgebars het in drie verskillende streke nie. In die deelstate…

Hittegolf verwoestend in Noord Amerika

Die owerheid van Kalifornië en ander deelstate, was genoodsaak om verdere noodmaatreëls in te stel weens die geweldige hittegolf en die talle veld- en bosbrande wat die gebied teister. Verskeie…

Kubane betoog teen regering

Duisende demonstreerders het hulle woede getoon weens die lang rye wat gevorm word om kos te kry as gevolg van die ernstige tekort aan voedsel in die Kubaanse eiland. Die…

VSA-Sjinese spanning verhoog verder

Die kommunistiese regering in Sjina “sal die nodige maatreëls instel” teen die Amerikaanse skuif om dosyne Sjinese maatskappye op die swartlys te plaas. Die VSA se optrede volg glo om…

Armste land van Europa beweeg na EU

Moldowa Republiek, wat waarskynlik die armste land in Europa is, en voorheen deel van die destydse Soviet Rusland was, wil nader na die Europese Unie beweeg. President Maia Sandu het…

Suid Sjinese See: VSA waarsku Bejing

Die Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake, Antony Blinken, het skerp opmerkings gemaak teenoor Sjina, te midde van toenemende spanning tussen die twee super-moondhede. Die minister se reaksie kom nadat die…