Daily Archives: July 13, 2021

Durban wil Eskom uitskakel

Die metro streek wat Durban insluit, sal waarskynlik een van die eerste stede wees wat hulle losmaak van Eskom deur van privaat ondernemings gebruik te maak wat aan die streek…

Die gawe van skranderheid

Daar is nie baie mense wat ver bo die skrander mense se vermoë is nie, maar die enkele gevalle wat bekend is, laat mens in verwondering. Die jongste geval bekend…

Nog kuberkraker skema gevind

Terwyl baie mense in Suid-Afrika, en talle sakeondernemings, voortgaan met die ontginning van digitale dienste terwyl die sogenaamde “nuwe normaal” hom afspeel, is die kuberkrakers en misdadigers ook besig, en…

Pandemie ontwrig begrafnis ondernemers

Die koronavirus pandemie, wat tans met die Delta variant op die voorpunt is in Suid-Afrika, het ook die begrafnis dienste se vermoë tot die uiterste beproef. Met die skaarste aan…

Zuma ondersteuners skep chaos

Die ontevrede ondersteuners van die veroordeelde Jacob Zuma wat tronkstraf uitdien, is besig om nie net chaos op die N3 hoofweg te veroorsaak nie, maar gee die land se swak…

Nuusflitse

Rekord met Sandkasteel Deels te danke aan die koronavirus, het ʼn Nederlandse entoesias, Wilfred Stijger, die wereld se grootste sandkasteel gebou op die seestrand van ʼn klein dorpie, Blokhus, in…

Lewensbrood

Josua 3 14  En toe die volk wegtrek uit hulle tente om deur die Jordaan te gaan, met die priesters wat die verbondsark dra, op die voorpunt van die volk, 15 …

Trump Jr. betrokke in 2022 verkiesings

Die seun van die voormalige Amerikaanse president, Donald Trump, het gesê hy sal “oral in Amerika” wees in 2022 met die middel verkiesings aangesien die Republikeine hulle ten doel gestel…

VN steun Afrika Unie oor Nyl dam

Terwyl die spanning aan die oplaai is teen Ethiopië wat besig is met sy volgende fase in die oprigting van ʼn damwal in die Nylrivier, het die Verenigde Nasies se…

Virus: Is derde inspuiting nodig?

Die Amerikaanse entstof vervaardiger, Pfizer Inc, beplan om die VSA reguleerders te versoek om goedkeuring te gee dat ʼn derde dosis entstof in sekere gevalle toegedien kan word as versterker…

G20 vergader oor belasting hervorming

Die wêreld se grootste ekonomiese lande se verteenwoordigers beplan hoe daar moontlike veranderings aan belasting stelsels aangebring kan word in belasting tariewe. Vir hierdie doel vergader die G20 lande, maar…

Dosyne sterf in brandende fabriek

In Bangladesj het 52 mense in vlamme omgekom toe ʼn massiewe ontploffing by ʼn fabriek die hele omgewing geskud het en ʼn onbekende aantal mense beserings opgedoen het. Die brand…

Taliban neem beheer oor groot gebiede

Die Taliban sê hy beheer nou 85% van die oppervlakte van Afganistan, en wil geen onderneming gee aan die VSA  dat hy sal saamwerk om ʼn skietstilstand ooreenkoms te bereik…

Duitsland: Bye voerders spring op

ʼn Eenvoudige toestel, met ʼn houer waarin suikerwater gegooi word, is besig om deur byna elke huishouding in Duitsland staan gemaak word om die bye bevolking te help en selfs…