Daily Archives: July 12, 2021

Inkomstediens mik na welgestelde mense

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens se kommissaris, Edward Kieswetter, sê die belastinggaarder het aan 275 welgestelde individue briewe gestuur. Die welgestelde persone het klaarblyklik finansiële belange in die buiteland wat onder die…

Zuma binnekort uit tronk

Ingeligte bronne beweer dat die voormalige ANC president, Jacob Zuma, nie lank is die tronksel sal deurbring nie, afgesien daarvan dat hy ʼn luukse sel met TV en telefoon geniet….

Landbou Departement gee geld weg

TLU SA neem met misnoeë kennis van bewyse dat die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling oor die afgelope vyf jaar meer as ‘n R246 miljoen aan die South…

Duisende kinders uit skole

ʼn Bykomende 500,000 kinders het skool verlaat gedurende die pandemie volgens inligting wat verstrek is deur die National Income Dynamics Coronavirus Rapid Mobile Survey (NIDS-CRAM).  Die NIDS-CRAM is glo ʼn…

Enting binnekort vir bo 35 jaar

Die waarnemende Minister van Gesondheid, Mmamoloko Kubayi-Ngubane, het aangekondig dat ʼn groot inenting veldtog teen die Covid-19 virus beplan word. Die minister sê die beskikbaarheid van entstof maak dit moontlik…

Lewensbrood

Josua 3 12   Neem dan nou vir julle twaalf manne uit die stamme van Israel, een man uit elke stam; 13  en net soos die voetsole van die priesters wat die…

Motor rubriek – Kia Picanto X-Line 1,2

Die Kia Picanto is ‘n baie gewilde, klein geboude motor maar met baie binneruimte en is geskik vir die eerste aankoop van ‘n motor of vir ‘n tweede aankoop in…

Britse sportliefhebber hou sy belofte

Sam Astley, ʼn 24-jarige tegnologie aankoper, wat die wonderlike geleentheid gehad het om die sokker wedstryd tussen sy land en Denemarke te sien, het die geleentheid van die hand gewys…

Virus: WGO stel sterftes op 4 miljoen

Die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO) stel in sy jongste verslag die dodetal op meer as 4 miljoen mense wat wêreldwyd omgekom het weens die koronavirus pandemie. Die WGO het ʼn…

Maleisië: Vennoot eis Premier bedanking

Die regerende koalisie wat in Maleisië aan bewind is, se belangrikste vennoot, die UMN, het onttrek uit die koalisie van Eerste Minister Muhyiddin Yassin. Die onttrekking volg nadat die vennoot…

Russiese vegvliegtuig ontwrig media konferensie

ʼn Russiese vegvliegtuig het vir chaos gesorg toe dit sonder ʼn goedgekeurde vlug plan alarm wou maak en daarmee so groot geraas veroorsaak dat die pers konferensie se twee hoof…

Talle beseer toe lugballon val

ʼn Warm-lug ballon wat in Nieu Seeland neergestort het, het geen ongevalle veroorsaak nie, maar 11 mense is in die voorval ernstig beseer. Minstens twee persone wat in die lugvaart…

Olimpiese Spele word nagmerrie

Die Olimpiese Spele wat eersdaags in Tokyo, Japan, sal begin, word vir die organiseerders, spelers en die Japanese regering ʼn nagmerrie. Die organiseerders was genoodsaak om aan te kondig dat…

Sjina kan gou modern kernwapens ontwikkel

Dit is baie moontlik dat Sjina binnekort moderne kernwapens ontwikkel wat tegnologiese gevorderde toerusting sal wees, het die Amerikaanse ambassadeur tydens die konferensie oor ontwapening in Genève gesê. Hy sê…