Daily Archives: July 9, 2021

Dit is wat teen Zuma gehou word

Die voormalige ANC president, Jacob Zuma, is in Estcourt tronk, wat in hedendaagse terme, redelik luuks is, want die tronk is enkele jare gelede opgerig en redelik onlangs eers in…

Virus in rioolwater wek kommer

Dit is vir TLU SA baie kommerwekkend dat daar reeds spore van die koronavirus se verskillende variante in rioolwater in die Wes-Kaap bespeur word.Volgens die Mediese Navorsingsraad (MNR) het hulle…

Verdien ons dit?

Ons land is opnuut in onsekerheid gedompel deur ʼn magsdronk ANC. Terwyl ons besighede opnuut gesluit, ons werke opnuut op die spel geplaas word – nie om die gesondheids-krisis waaraan…

Zuma se uitgerekte sake

Die voormalige ANC president, Jacob Zuma, is in polisie aanhouding nadat hy homself in die oggendure van Donderdag aan die polisie oorgegee het. Dit volg na ʼn week van drama…

Tesourie in die knyp oor salarisse

Die Nasionale Tesourie het bevestig dat die regering se jongste salaris aanbod aan die Openbare Dienste sektor, die kompensasie plafon sal breek. Die Tesourie bedoel daarmee dat die salaris aanpassing…

Covid: Dokters vra sterk optrede

Verskeie dokters in die mediese omgewing het begin waarsku dat die Covid-19 Delta variant se blitsvinnige verspreiding het nou vereis dat elke persoon in die land moet sekermaak dat hulle…

ANC skors Niehaus

Die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee het die voorloper van die MK veterane beweging, Carl Niehaus, tydelik as lid geskors weens sy optrede by Nkandla. As leier van die Umkhonto…

Lewensbrood

Josua 3 10  Verder het Josua gesê: Hieraan sal julle erken dat daar ‘n lewende God tussen julle is, en dat Hy sekerlik die Kanaäniete en Hetiete en Hewiete en Feresiete en…

Ster Kinekor gaan gebuk weens virus

Die welbekende rolprent maatskappy, Ster Kinekor, het ʼn dringende beroep gedoen op die regering om die inperkings van Vlak 4 grendel te verlig aangesien hy genoodsaak is om ook te…

Europa ontwikkel nuwe plan vir energie

Die Europese Kommissie gaan finansiële instellings vra om te werk saam met die Europese Sentrale Bank om ʼn vermindering in besoedeling te bewerkstellig. Een van die oplossings is blykbaar om…

VSA maatskappy herstel na kaping

Kaseya, die maatskappy wat deur kuberkrakers aangeval is, sê hy is besig om te herstel van die aanslag, en sal binnekort terug wees op sy aanlyn stelsel. Die Amerikaanse maatskappy,…

Navo en VSA onttrek soldate uit Afghanistan

Amerika het reeds sowat 90% van sy soldate in Afghanistan onttrek, en die res sal eers op 11 September vertrek om daarmee die simbool van die aanval op die Wêreld…

Terroriste aanval in Oostenryk

Duitse veiligheidsmagte sê ʼn aanval is uitgevoer op die woonhuise van Duitse en Kosovo mense wat in Wene, Oostenryk woon. Die Duitse polisie het die woonplekke van twee verdagtes wat…

Pentagon kanselleer multi-miljard kontrak

Die Amerikaanse Pentagon gaan die kontrak met Microsoft kanselleer en vervang dit met ʼn nuwe multi-wolk program wat uitsluitlik aangebied is aan Amazon of Microsoft. Die VSA se Verdedigingsmag se…

Ethiopië se mega-dam laat spanning

Die reuse dam wat Ethiopië bou in die Blou Nylrivier is besig om toenemende spanning te veroorsaak met die Soedan en Egipte, wat albei gekant is teen die hidro-elektrisie projek….

Iran waarsku VN oor kern verrykings program

Die Internasionale Atoom Energie Agentskap sê dat Iran beplan om voort te gaan met uraan verryking wat verbreking is van die 2015 ooreenkoms wat met die wereld se kernwapen leiers…