Daily Archives: July 8, 2021

Zuma is agter tralies

Teen alle verwagtinge in, het die voormalige ANC president, Jacob Zuma, hom in die middernagtelike ure aan die polisie oorgegee en is hy glo agter tralies. Meningsvormers rken die moontlikheid…

Onderwys betaal Kubane miljoene Rand

Die Departement van Basiese Onderwys se minister, Angie Motshekga, het erken dat 19 Kubaanse wiskunde en wetenskap onderwysers wat glo vak spesialiste is, R13,931,883 aan salarisse uitbetaal is in een…

Maatskappye na hof oor alkohol verbod

Virpro, ʼn nie-winsgewende maatskappy wat ongeveer 3,500 Suid-Afrikaanse wyn produsente verteenwoordig, haan die regering na die hof dwing nadat die Vlak 4 grendel maatreëls aangekondig is. Die maatskappy het die…

Cele minag SA hoogste hof

TLU SA vind min. Bheki Cele se minagting van die hoogste hof in die land tekenend van die magsmisbruik wat in die regering heers. Die minister van polisie én nasionale…

Olieprys laat Opec lande twis

Die prys van olie het pas die rekord prys van ses jaar gelede verby gegaan, en dit kom nadat ʼn hewige verskil tussen Saoedi Arabië en die Verenigde Arabiese Emirate…

Uit my Kuierkombuis

Ons het nou ‘n paar heel matige dae gehad ………amper herfsdae.  Skielik van gister af,  is daar weer ‘n koue te bespeur,  veral wanneer die son begin sak.  So twee…

Lewensbrood

Josua 3 8  Gee jy dan bevel aan die priesters wat die verbondsark dra, en sê: Net soos julle aan die kant van die water van die Jordaan kom, moet…

Die regbank se gesag word misken

Die beslissing deur Regter Jerome Mnguni van die Hooggeregshof in Pietermaritzburg het sy uitspraak nog nie gelewer in die dringende aansoek van Jacob Zuma nie.  Zuma vra dat die Hooggeregshof…

Honderde onwettige immigrante gered

Sowat 570 onwettige immigrante wat met bote probeer om die Meditireense See aan te durf, is deur die SOS Mediterranee in die afgelope paar dae gered. Die woordvoerder sê onder…

Wêreld se spogmotor nou e-motor

Die wêreld se spogmotor wat in ʼn afdeling van Volkswagen gebou word, gaan waarskynlik binne enkele jare ʼn gedaante verandering ondergaan as ʼn nuwe elektriese motorvoertuig. Die Bugatti van Duitsland…

Russiese passasiersvliegtuig vermis

ʼn Woordvoerder het gesê ʼn passasiersvliegtuig met 28 persone aan boord het weggeraak in die Russiese Verre Oostelike streek van Kamchatka. Russiese nooddiens werkers sê die AN-26 met 22 passasiers…

VN roskam Belarus president

Die onlangse optrede van Belarus om ʼn passasiersvliegtuig te dwing om te land, het regoor die wêreld wye reaksie ontlok omdat die daad gepleeg is om iemand aan boord in…

Leeu terug by grootmaak baas

ʼn Leeu wat op video vasgevang is terwyl die dier gespeel het, is in die dorp Phnom Perh, in  Kambodja gesien, waar mense alarm gemaak het oor die leeu wat…

VSA word gevaarlike plek

Alhoewel daar periodiek geweld en skietvoorvalle in die Verenigde State van Amerika voorkom, blyk dit dat ʼn toenemende aantal skietvoorvalle in die afgelope weke die land ʼn gevaarlike plek maak….

Slang pik man vanuit toilet

ʼn Man in Oostenryk is gebyt deur ʼn 2 meter lange luislang in die vroeee oggendure toe hy die toilet besoek het in sy woonhuis. Die reptiel wat klaarblyklik ontsnap…