Daily Archives: July 7, 2021

Zuma gaan nie tronk toe

Die dubbele standaarde van die regeringsparty is nog nooit so duidelik uitgewys as wat nou besig is om te gebeur nie, sê ʼn politieke ontleder in Suid-Afrika. Die ANC se…

Inkomstediens word erg gekniehalter

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens se kommissaris, Edward Kieswetter, sê die Inkomstediens ondervind ernstige probleme van instansies wat nie hulle belasting verpligtinge inbetaal nie. Hy sê die instansies en persone is ontevrede…

Nedbank maak enorme aanpassing

Die bank reus Nedbank het aangekondig dat hy ʼn massiewe skuif maak na ʼn nuwe bedeling waarin baie van sy personeel voortaan van die huis sal werk. Die Nedbank bestuur…

Virus gegewens dalk nie korrek

Alhoewel die regering se Departement van Gesondheid die syfers daagliks bekendmaak, is daar toenemende ongeloof oor die korrektheid van die koronavirus se gegewens. Die feit dat die nuwe infeksies 26,000…

Polisie word uiteindelik ingeënt

Polisie beamptes en vakbond leiers het hulle tevredenheid uitgespreek vir die besluit dat sy lede uiteindelik die entstof teen die koronavirus ontvang. Dit volg nadat die polisiediens reeds sowat 636…

Lewensbrood

Josua 3 6  En Josua het met die priesters gespreek en gesê: Neem die verbondsark op en trek weg voor die volk uit; toe het hulle die verbondsark opgeneem en voor…

Toenemende Kritiek teen Minister Cele

Die Minister van Polisie, Bheki Cele, kry uit alle oorde hewige kritiek vir sy polisiemag se optrede by die Nkandla voorval die afgelope naweek. Meningsvormers gaan so ver om te…

Le Pen herkies tot presidentskandidaat

Die nasionalistiese Nasionale Beweging het op die afgelope naweek se byeenkoms die leier, Marine Le Pen herkies in haar amp, maar ook aangewys as kandidaat vir die 2022 presidentsverkiesing. Le…

Ever Give skip vrygelaat

Die reuse vragskip wat onder die vlag van Panama vaar, en wat die Suez Kanaal vir dae lank geblokkeer het, is nou na maande vrygelaat om sy tog voort te…

Duitse vismark heropen

Die Duitse vismark in Hamburg kon weer sy gewilde bedryf hervat nadat die plek vir 15 maande gesluit is weens die Covid pandemie in die land. Die mense van Hamburg…

Indië plant miljoene boompies

Die Indiese regering het in een van sy provinsies met ʼn massiewe veldtog begin om die boom bevolking in die land te vermeerder. In die projek word 250 miljoen klein…

Mianmar soldate skiet burgerlikes

Soldate van die militêre Juta van Mianmar het die afgelope naweek minstens 27 burgerlikes summier doodgeskiet wat in n protes optog deelgeneem het. Inwoners van die dorpie waar dit plaasgevind…

Kuberkrakers eis $70 miljoen

Kuberkrakers wat vermoedelik aan Rusland verbind kan word, het ʼn massiewe aanval uitgevoer wat honderde maatskappye regoor die wêreld kan raak. Die Amerikaanse President, Joe Biden, sê die VSA sal…

Poetin gee goedkeuring vir strategiese plan

Te midde van die spanning tussen Westerse land en Rusland nadat konflik situasie gevaarlik geword het in die Swart See, het president Vladimir Poetin dokumentasie onderteken om nuwe strategie tot…