Daily Archives: July 6, 2021

Brandstof is duurder

Die brandstof is vanaf Woensdag aansienlik duurder weens die stygende olieprys en die Rand wat ietwat verswak het teen die belangrikste geldeenhede. Petrol 95 styg met 26 sent per liter…

Zuma speel woer-woer met owerheid

Kort nadat die Grondwethof beslis het dat die voormalige ANC president, Jacob Zuma, vir 15 maande tronkstraf opgelê is, word die skroewe aangedraai en moes hy Sondag om middernag homself…

Woeste wêreld

Die wêreld is veronderstel om al meer tot die hoogste vlak van beskawingspeile te groei, maar die werklikheid is dat die omgekeerde dalk werklikheid geword het. Die skrikbewind wat deur…

Mbalula se adviseur vasgetrek

Die Minister van Vervoer, Fikile Mbalula, se spesiale adviseur, Lawrence Venkile, het ingestem om die geld wat hy te veel gekry het, terug te betaal. Venkile se vermoë om die…

Bankiers waarsku teen nuwe slenter

Suid-Afrikaanse banke het die afgelope week ernstige waarskuwings uitgereik teen die jongste skemas wat deur kapers en diewe toegepas word. Kliënte word gewaarsku dat die slenter so geloofwaardig klink dat…

Lewensbrood

Josua 3 4   Maar laat daar ‘n afstand van omtrent tweeduisend el tussen julle en hom wees; kom nie naby hom nie; sodat julle die pad kan weet waar julle…

Nuusflitse

Iran Die regering in Iran vrees dat hulle die vyfde pandemie van die koronavirus tegemoet gaan, en dat dit die Delta variant sal wees. Saoedi Die regering van Saoedi Arabië…

Brasilië: Meer militariste in kabinet

Westerse lande kyk met kommer na die president van Brasilië, Jair Bolsonaro wat nou nog ʼn kabinet pos gevul het uit die kamp van die land se militariste. Die kabinet…

VSA: Florida geboue krisis vergroot

Asof die Amerikaanse deelstaat Florida nie genoeg probleme ondervind met die woonstel kompleks wat in duie gestort het nie, het die orkaan Elsa ook nog of die inwoners en infrastruktuur…

VN waarsku Ethiopië rebelle

Die Verenigde Nasies (VN) het ʼn dringende waarskuwing gerig aan die rebelleleier van die Tigray Defense Forces om “onmiddellik en volledig” te hou by die skietstaking ooreenkoms wat die Ethiopiese…

Meksiko president raak in onguns

In die weeklikse program, “Leuen van die week”, word die president van Meksiko, Lopez Obrador, uitgewys as die person wat vir die onbenydenswaardige toekenning uitgewys is. Die president het die…

Swaar weerlig in hittegolf gebied van Kanada

Terwyl die hittegolf steeds duur in die westelike deel van Kanada, het swaar weerlig sonder die verligting van reën, die gebied getref. Die weerlig wat byna onophoudelik voortduur en reeds…

Europa verdeeld oor Delta variant

Die eensgesindheid wat jare lank bestaan tussen Duitsland en Frankryk, word nou versteur albei bekommerd is oor die invloed van Britse toeriste na die Suid-Europese lande. Alhoewel daar gevra word…

VSA onttrekking uit Afghan het nadraaie

Honderde vegters van die Taliban in Afghanistan is gedood gedurende die byna 20 jaar van Amerikaanse teenwoordigheid in die land. Die Taliban vegters, wat in ʼn oorlog met die weermag…

Kanada: Veldbrande ruk hande uit

Te midde van die geweldige hittegolf wat groot dele van Kanada letterlik tot stilstand rem. Het veld- en bosbrande nou hande uitgeruk. Berigte is ontvang van meer as 170 brande…