Daily Archives: July 5, 2021

Munisipale werkers dreig oor salarisse

Die SA Munisipale Werkers Unie (Samwu) het gewaarsku dat die onderhandelinge oor salaris aanpassings wat misluk, gaan lei tot ernstige en grootskaalse stakings. Die Unie sê die stakings sal landswyd…

Ramaphosa seëvier teen Openbare Beskermer

Die Grondwethof het beslis in sy uitspraak teen die ANC se president, Cyril Ramaphosa, oor die kontroversiële CR 17 verkiesingsveldtog bedrag, dat hy nie skuldig is aan enige oortreding nie….

Pandemie versteur die stilte

Suid-Afrika het die ergste van al die pandemies binnegegaan met ʼn daaglikse toename in nuwe infeksies van meer as 22,000 per 24 uur. Dit het die nuwe kultuur gevestig dat…

Zondo word Hoofregter

Die Adjunk Hoofregter, Raymond Zondo, is aangewys as waarnemende Hoofregter, en regter Sisi Khampepe om as Adjunk Hoofregter diens te verrig sedert na die uittredende Hoofregter Mogoeng Mogoeng met langverlof…

Lewensbrood

Josua 3 1  DAAROP het Josua die môre vroeg klaargemaak, en hy met al die kinders van Israel het van Sittim af weggetrek en by die Jordaan aangekom en daar die…

Motor rubriek – BMW M440i xDrive Coupé Steptronic

Wanneer daar ‘n “M” in die naam van ‘n BMW verskyn, dan weet ‘n mens hierdie, moet ‘n motor van formaat wees. Verder dat dit ‘n koepee is, maak dit…

Swaziland word onregeerbaar

Soldate van die staat het glo nog 29 mense doodgeskiet in eSwati, sê die land se grootste opposisieparty, die People United Democratic Movement. Die inligting kom in opvolging van vorige…

Sjina sal nie geboelie word

Die Sjinese Kommunistiese Party herdenk hulle bestaan van 100 jaar, en laat dit sy hoogtepunt bereik met die toespreek van die kommunistiese President Xi Jinping op die land se welbekende…

Afghanistan: Vrees vir burgeroorlog

Vrees is aan die toeneem dat die onttrekking van Westerse troepe die ruimte laat vir hernude gevegte en selfs burgeroorlog kan ontketen word. Wêreldleiers het hulle kommer uitgespreek oor die…

Kanada dorp in veldbrand vernietig

Meer as 1,000 mense moes inderhaas uit die westelike deel van Kanada padgee te midde van die vreeslike hittegolf en die ontstaan van ʼn massiewe veldbrand. Die Kanadese provinsie Brits…

Oekraine dorp verander sy naam

Die dorp New York in die Oekraine het die naam gekry in die tyd toe die land nog deel was van die kommunistiese Soviet Rusland was. Die dorp se oorspronklike…

Tour De France se ontwrigter gearresteer

Die Tour De France se groot ontwrigting het die land se polisie tot aksie gedwing en ondersoek is gedoen om vas te stel wat gebeur het dat so baie fietsryers…

Sjina: kernwapen arsenaal word uitgebrei

Volgens deskundiges in die VSA is Sjina met ʼn massiewe projek besig om sy kernwapen arsenaal dramaties uit te brei. Volgens die verslag het Sjina begin met die oprigting van…

Veiligheidsraad: Duitsland dalk permanente lid

Die Minister van Buitelandse Sake van Duitsland en sy eweknie van die Verenigde Koninkryk, het in ʼn gesamentlike verklaring aanbeveel dat beter samewerking verkry moet word tussen die twee lande….