Daily Archives: July 2, 2021

Openbare beswaar teen PEPUDA

Die Calvinistiese Alliansie roep elke Christen-gelowige op tot beswaar teen die owerheid se beoogde kriminalisering van die geloofs- en gewetensvryheid, om die énigste ware God, wat Homself in die Bybel…

Delta voer skrikbewind in SA

Dit is wel so dat die Delta variant van die koronavirus in verskeie Europese lande besig is om soos ʼn veldbrand te versprei, maar ook in Suid-Afrika, en in besonder…

Uit my Kuierkombuis

Daar is resepte wat altyd deel is van ‘n familie …………. soos bv ‘n gunsteling teetydkoekie.  Interessant genoeg,  smaak al die soetkoekies  nie dieselfde nie.  So het ek ‘n week…

Ernstige besware teen verbod op veeveilings

TLU SA vind dit onaanvaarbaar dat veeveilings in terme van die aangepaste vlak vier van die inperking gestaak word.“Die president het Sondagaand beklemtoon dat alle ekonomiese aktiwiteite so ver as…

Zuma se komende15 maande

Die veroordeelde Jacob Zuma, as voormalige president van die land, is vir 15 maande tronk toe gestuur deur die hoogste hof van die land weens sy minagting van ʼn hof…

Konflik oor Zuma nie uitgesluit

Dat daar botsings kan ontstaan tussen oud MK vegters en die veiligheidsmagte, is steeds ʼn baie sterk moontlikheid, en die optrede van beide partye is sodanig dat dit tot geweld…

Madrid in gesprek met separatiste

Die jarelange standpunt van die Spaanse regering om nie met die Separatiste van Katalonië te praat nie, het eensklaps verander en is verbasing uitgespreek dat die Eerste Minister, Pedro Sanchez,…

Griekeland red gesteelde kunswerk

ʼn konstruksie werker in Griekeland het erken dat hy die Picasso skildery, “Vrou” gesteel het uit die Nasionale Galery van Athene. Die wêreldberoemde kunswerk is egter so uniek dat die…

Kanada: Mense sterf weens hitte

Deskundiges het met ʼn ondersoek begin in die Kanadese Brits Colombia gebied waar meer as 100 mense die afgelope dae oorlede is, wat deur medici beskou word as sterftes weens…

Afrika se laaste monargie kan val

Afrika se laaste monargie, wat volledig aan die monargiese stelsel gekoppel is, kan val as die onrus voortduur in die land. Die protes van die burgery teen Koning Mswati van…

Hong Kong word polisie staat

Die sogenaamde Nasionale Veiligheidswet van Beijing het die bestanddele wat Hong Kong sedert verlede jaar verander het in ʼn gebied wat mense regte skendings veroorsaak. Dit is die optrede van…

Swart See byna oorlog terrein

Die Nederlandse Minister van Verdediging, Ank Bijleveld-Schouten, het gesê die aksies in die Swart See is onverantwoordelik en voeg by dat haar land die Russiese regering daaroor sal konfronteer. Die…

WGO verklaar Sina malaria vry

Sjina het die 40ste land ter wêreld geword wat malaria vry verklaar is. Die Wield Gesondheid Organisasie (WGO) het blykbaar ʼn span deskundiges na Sjina gestuur wat in Meimaand die…