Daily Archives: July 1, 2021

Nog rooi ligte brand

Nog gevaar tekens is aan die waarsku oor die ekonomiese toestand van mense in Suid-Afrika wat op verskillende maniere deur die pandemie geraak word. Aan die een kant is daar…

Regering moet Vlak 4 langer hou

Die regering moet die huidige Vlak 4 maatreëls vir ten minste die hele Juliemaand geldig maak, aangesien die twee weke soos aangekondig, geen verskil in die toedrag sal meebring nie….

SA kry nuwe R5 muntstuk

Suid-Afrika kry hierdie week ʼn nuwe R5 muntstuk ter herdenking van die 100 jaar bestaan van die Suid-Afrikaanse geldstelsel. Die SA Reserwebank sal die nuwe R5 muntstuk vrystel terwyl die…

Zuma is tronk toe gestuur

Uitspraak deur die Suid-Afrikaanse Konstitusionele Hof het die voormalige president, Jacob Zuma, skuldig bevind vir minagting van die hof. Die land se hoogste hof het beslis dat Jacob Zuma tronkstraf…

SA Werkloosheid word erge pandemie

Die jongste Kwartaal Arbeid Ondersoek wat gepubliseer is deur die SA Statistiek Diens, wys dat Suid-Afrika se werkloosheid toegeneem het tot byna 33%. Volgens die verslag is die werkloosheid koers…

Korrupsie – krisis of kultuur

Die werk van die Zondo kommissie beteken dat korrupsie in die openbare oog bly. ANC binnegevegte dra hiertoe by. En Zuma is inderdaad in die hof … Maar wat uitstaan…

Lewensbrood

Josua 2 19   Elkeen wat dan uit die deure van jou huis buitentoe gaan, dié se bloed sal op sy hoof wees, en ons onskuldig; maar elkeen wat by jou…

Sweedse premier bedank na wantroue

Die Eerste Minister van Swede, en leier van die Sosiaal Demokrate Party, het ʼn mosie van wantroue nie oorleef nie, en het twee dae later sy bedanking aangekondig. Die minister…

Noord-Amerika hittegolf ergste ooit

Die westelike deel van Noord-Amerika, wat die VSA en Kanada insluit, word tans swaar getref deur die ergste hittegolf wat nog aangeteken is. Die temperatuur in die Westelike VSA, en…

Italië nou masker vry

Italië het verlede jaar die eerste land geword wat erge koronavirus infeksies aangeteken het, en was gou die simbool van koronavirus in die Westerse lande. In die afgelope week het…

Frankryk: Polisie ondersoek massiewe fiets ongeluk

Die wêreldbekende fiets resies wat oor etlike dae strek in Frankryk, is ontsier toe ʼn toeskouer blykbaar veroorsaak het dat ʼn fietsryer val, wat dosyne ander daarna laat val het…

Iran en VSA in gevegte betrokke

Die gevolg van Amerikaanse vegvliegtuie wat aanvalle uitgevoer het op pro-Iran basisse van terreur groepe, het die Iran gesteunde groepe weer met aanvalle begin in die oostelike deel van Sirië…

Delta variant ruk Duitsland

Die Delta variant van die Covid-19 virus het in Duitsland teen ongekende tempo versprei en opnames wat gedoen is, wys dat minstens 50% van alle infeksie gevalle van die variant…