Universiteit lokaal moet naam verander

ʼn Voorlegging deur die Studente Raad van die Universiteit van Kaapstad vra dat die welbekende Smuts Saal ʼn meer “paslike” naam moet kry.

Die deel wat mans huisves se voorstel deur studente, sal glo aangestuur word na die Universiteit Raad wat ʼn oordeel moet uitspreek.

Die studente het reeds verlede maand met hulle naamsverandering  gekom, en beweer dat hulle die ondersteuning het van die inwoners.

Die gebou wat in Januarie 1928 opgerig en in gebruik geneem is, het die Smuts naam gekry nadat Smuts in 1950 oorlede is.

Generaal Smuts was ook ʼn voormalige Eerste Minister van Suid-Afrika maar is verslaan in die 1948 verkiesing deur die Nasionale Party van dr. D.F. Malan wat ʼn verkiesings ooreenkoms aangegaan het met Klasie Havenga se Afrikaner Party.