Sjina lanseer ruimtevaarder na eie stasie

Die Sjinese ruimtevaart agentskap het bekend gemaak dat hy gereed is om ʼn drie manskap as eerste vlug van sy lanserings basis gaan stuur na sy eie ruimtestasie wat onlangs in die ruimte gevestig is.

Die reis sal glo die toetse en eksperimente wees wat opvolg reise moontlik sal maak, en die wetenskaplikes sal glo kyk na mootlike nuwe uitbreidings in die ruimte.

Dit sal die eerste keer wees dat Sjina drie ruimtereissigers gelyktydig na sy ruimtestasie sal stuur.

Tot hede het Sjina nie besoek prober bring aan die Internasionale Ruimte Stasie nie, en sal waarskynlik sy eie ruimtestasie besoek.

Die Internasionale Ruimte Stasie wat deur die VSA, Rusland, Kanada Japan en die EU gebruik word is in samewerking met Nasa gevesstig.

Sjina het slegs gesê die drie ruimtevaarders sal met hulle eie ruimteskip na die Sjinese ruimtestasie reis.

Die verwagting is dat Sjina se eie ruimte stasie teen die einde van 2022 voltooi sal word, en wil glo daarmee as ruimtevaart moondheid sy groter tree gee.