SA word leeg getap

Asof dit nie genoeg is dat Suid-Afrika se finansiële stand se versleg het dat hy verby rommelstatus is nie, het dit aan die lig gekom dat die Bitcoin transaksies ook nog sy hap uit die lee kas kon kry.

Volgens ingeligte finansiële deskundiges, het Suid-Afrika seke persone en instansies wat die Bitcoin virtuele stelsel gebruik het om miljarde Rand te gryp uit die beleggings platform.

Volgens onlangse berekenings is sowat R500 miljard ($3,6 miljard) betrokke, en ʼn firma in die Wes-Kaap wat deur beleggers gehuur is, het glo die saak aan die Valke oorhandig vir verdere ondersoeke.

Nou word alles glo in werking gestel om te voorkom dat die Bitcoin omgesit word in gewone kontant, of in digitale munte.

Volgens onbevestigde berigte is daar in Bitcoin waarde gestel, die afgelope jaar sowat 70,000 munte wat “weggeraak” het en waaroor daar toe geen haan gekraai het nie. Dit is sowat $4 miljard se waarde, en verteenwoordig glo die grootste verlies aan dollars in die wêreld van die virtuele betaal stelsels.

Een Bitcoin is gelyk aan R471 miljoen.