SA Virus status

Op 31 Mei 2021 was die Departement van Gesondheid se besonderhede oor die stand van koronavirus in die land soos volg.

Nuwe infeksies 2,792 en 67 sterftes is op 31 Mei aangeteken.

Totale aantal infeksies 1,665,617

Totale aantal herstel van infeksie 1,559,337

Totale aantal sterftes 56,506

Alhoewel die aantal nuwe infeksies minder is as die vorige twee tot drie dae, beteken dit nie dat ʼn dalende neiging begin het nie.