Navo hoof waarsku Rusland

Die Sekretaris-Generaal van Navo, Jens Stoltenberg, het Ruslan den Belarus gewaarsku oor hulle destabiliserende optrede. Belarus sal glo hoog op die agenda wees in Navo se vergadering wat ook deur Joe Biden van Amerika bygewoon sal word.

Jens Stoltenberg het gewaarsku teen Moskou en Minsk se aktiwiteite wat destabiliserende gevolg kan wees in gebied van Navo se alliansie vennote in die oostelike deel van Europa.

Navo se byeenkoms in binnekort, en Belarus se optrede by die grens met Pole, en Letland word gemoniteer om te verseker daar kom nie gewelddadige ondermyning of enigeoptrede wat destabiliserende is nie.

Navo se waarskuwing kom nadat Minsk ʼn vliegtuig van Ryanair gedwing het om te land omdat hulle ʼn verdagte joernalis in hegtenis wou neem wat op die vlug was.

Navo het ook bevestig dat hy gebeure in Belarus goed mniteer om te verseker dat enige wandaad gestop kan word.