Navalny terug in tronk

Die Russiese opposisieleier, Alexei Mavalny, is terug in die tronk nadat hy behandel is in die hospitaal. Navalny se gesondheid het ʼn ernstige knou gekry met die honger staking en is in die hospitaal opgeneem.

Hy is teruggeneem na die oorspronklike tronk waar hy aanvanklik opgeneem is, en sy honger staking van 23 dae is beeindig toe duisende ondersteuners hom aangeraai het om dit te stop.

Hy het ook ʼn akute rug en been pyn wat hom gedwing het om in April vanjaar sy verset optog teen die Poetin regering te kanselleer.

Hy is egter finaal uitgeskakel vir die komende verkiesing in September, en sy alliansie vennoot is die land uit na die Oekraine om nie ook in die tronk gestop te word nie.

Navalny het intussen sy eis teen die owerheid laat vaar. Die owerheid het beperkings op sy berigte aangebring, en hy het aanvanklik ʼn eis teen hulle ingestel, maar dit later laat vaar.