Moeilik om te glo

ʼn Mikroskopiese klein organisme wat sowat 24,000 jaar gelede geleef het, en toe gevries het, is ontdek en gevind dat dit nou weer leef.

Die klein wese leef in varswater omgewings, en was gevries in die verlede, maar het weer aktief lewendig geword nadat dit uit die bevrore status bevry is.

Die mikroskopiese organisme is 3,5 meter onder die grond in ʼn Russiese rivier, die Alazeya, gevind en was in staat om weer te herproduseer.

Vorige navorsers het geglo dat sulke organismes alleenlik kan oorleef vir soveel as tien jaar na hulle gevries word teen minus 20 grade Celsius.

Wetenskaplikes sê dit is nou bewys dat die organismes vir honderde duisende eeue kan bestaan as bevrore, en dan weer lewendig te word wanneer hulle uit die bevrore status bevry word.