Lewensbrood

Exodus 23

32 Jy mag met hulle of met hulle gode geen verbond maak nie.

33  Hulle mag in jou land nie woon nie, dat hulle jou nie verlei om teen My te sondig nie. Want jy sal hulle gode dien, ja, dit sal vir jou ‘n strik wees.