Die brandstof prys vir Junie

Die Departement van Minerale Hulpbronne en Energie het die amptelike prys van brandstof vir Junie aangekondig wat van Woensdag 2 Junie van krag s.

Petrol 95 verminder met 10 sent per liter

Petrol 93 verminder ook met 10 sent per liter

Diesel 0.05% verhoog met 20 sent per liter

Diesel 0.005% verhoog met 21 sent per liter

Paraffien verhoog met 20 sent per liter.

Die algemene siening is dat die sterker Rand teen die dollar bygedra het tot die geringe verandering in pryse.