Beurtkrag plan word fiasko

Die plan wat Suid-Afrika se regering en sy kragvoorsiener beplan het om beurtkrag te beëindig, het nie in ʼn fiasko geëindig.

Die beplanning om die energie sodanig te vestig in Suid-Afrika dat dit die moontlikheid van beurtkrag sal uitskakel, en sedert Maart vanjaar sou die Departement van Energie sekere maatskappye geïdentifiseer het wat bereid is om sowat 2,000 MW elektrisiteit sou opwek teen Augustus 2022.

Die identifiserings proses was volgens meningsvormers, so korrup dat dit hoegenaamd geen moontlikheid inhou dat die beoogde 2,000 MW gelewer sou kon word nie.

Intussen het die moontlikheid na vore gekom om die Turkse skip te huur wat die aanvullende krag kan voorsien, en alhoewel dit teen ʼn onbekostigbare tarief gedoen sou word, wild it lyk asof die moontlikheid ook ʼn sweempie van korrupsie in hom dra.

Intussen het ander maatskappye na vore getree soos Total-Energie, Electricite de France, en Scatec ASA wat beweer hulle kan die tekorte aanvul, maar alles dui op mislukkings wat die een na die ander mekaar opgevolg het.