Daily Archives: June 30, 2021

Pandor na Italië vir G20 beraad

Die Minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Naledi Pandor, het ʼn paar dae deurgebring in Italië hierdie week as verteenwoordiger van die land by die G20 vergadering. Die vergadering wat…

Hof staan Zondo versoek toe

Die Hooggeregshof in Pretoria het goedkeuring gegee aan die Zondo Kommissie om vir ʼn verdere drie maande voort te gaan met sy ondervraging van getuies oor Staatskaping. Die Zondo Kommissie…

Interprovinsiale reis beletsel eis sy tol

Die nuut afgekondigde maatreëls het oral sy negatiewe uitwerking op ekonomiese gebied, en die stiller paaie omdat mense tuis bly, het die verkope van brandstof in Gauteng baie vinnig geraak….

Kultuur en religie

Die Black Live Matters (BLM) beweging het weereens die klem laat val op die mens as wese en die verskille wat daar bestaan tussen “groepe”.  Ras, volk, nasie, stam, etnisiteit…

Dubbele klap vir verbruikers

Met die Vlak 4 aanpassings sal Suid-Afrika se inwoners weer gestraf word met maatreëls wat waarskynlik te laat aangekondig en toegepas word. Die sluiting van skole het nie as verrassing…

Lewensbrood

Josua 2 17  Toe sê die manne vir haar: Ons sal ontslae wees van hierdie eed aan jou wat jy ons laat sweer het — 18  kyk, as ons die land…

Le Pen verloor veld in voor verkiesings

Die Franse nasionalistiese politieke leier, Marine Le Pen, se party het nie goed gedoen in die eerste rondte van die land se vooraf verkiesing nie. Die eerste aanduiding is dat…

VSA vegvliegtuie slaan Iran basis

Terreur groepe wat deur Iran gerugsteun word, en wat fasiliteite gebruik  vir hulle terroristiese aanvalle op burgerlikes, moes die afgelope paar dae op die vlug slaan nadat die VSA lugaanvalle…

Moskou infeksies hoogste ooit

Amptelike woordvoerders in Moskou, die Russiese hoofstad, het bekend gemaak dat die nuwe infeksies nou die hoogste syfer ooit bereik het sedert die begin van die pandemie. Ook in Luxembourg…

Kommer oor groeiende Islamitiese invloed

Kort voordat die wêreldleiers in Rome vergader oor die militante groep van Islamitiese afkoms, het Duitsland se Minister van Buitelandse Sake gesê die Islamitiese Staat beweging is wel terug gedruk,…

Swaar hittegolf tref weste van VSA

Die Amerikaanse Nasionale Weerdiens sê die hittegolf in die westelike deel van Amerika “is die hewigste ooit” wat aangeteken is is die streek. Die Weerdiens het gewaarsku dat mense vroegtydig…

Ontsteltenis oor geklassifiseerde inligting

Die Britse uitsaaier, BBC, het sensitiewe besonderhede oor die Verenigde Koninkryk se oorlogskip bekom wat tans die nuus oorheers. Die oorlogskip wat deel vorm van die Russiese konflik met die…

Navo: Hou grootste see oefening ooit

Die grootste oefening wat as ʼn “see bries” beskryf word, het begin, slegs enkele dae nadat Rusland gesê het sy vloot mag het waarskuwing skote afgevuur na ʼn Britse oorlogskip,…