Daily Archives: June 29, 2021

Om Herder te Wees

Elke Christen gelowige Boere-Afrikaner het die afgelope jaar die magteloosheid ervaar wat veroorsaak is deur die gevaar van ʼn onbekende virus wat met verwoestende aanslae die mensdom bedreig. Elkeen van…

Ramaphosa gaan minister afdank

Die Minister van Gesondheid, wat tans “eenkant staan” weens beweerde betrokkenheid in nog ʼn korrupsie skandaal, gaan waarskynlik sy pos as minister verloor. Die Minister van Gesondheid, Zweli Mkhize, word…

Gautrein struikel oor virus

Sedert die begin van die sneldiens wat in Gauteng gevestig is om vinnige vervoer van werksmense te verseker, het die diens baie gewild geword onder mense wat tussen Pretoria en…

Virus entstof vervaardiging eers 2022

Suid-Afrika se groot entoesiasme oor die moontlikheid van entstof vervaardiging teen die koronavirus, word nou gedemp as alles in aanmerking geneem word. Ten eerste word daar bereken dat die vervaardiging…

Virus: Variant Delta slaan SA

Die waarnemende Minister van Gesondheid, Mmamoloko Kubayi-Ngubane, het die afgelope naweek bevestig dat die snelle toename in koronavirus infeksies, klaarblyklik te wyte is aan die Delta variant. Die enorme toename…

Lewensbrood

Josua 2 14  Toe sê die manne vir haar: Mag ons siel in julle plek sterwe! As julle nie hierdie saak van ons bekend maak nie, dan sal ons, as…

Covid-Histerie

Oproepe vir ʼn hernieude algemene, maar ondeurdagte sluiting, soos in Maart-Junie 2020, neem nou daagliks toe. Emosionele pleidooie word nou ondersteun deur meer kundige menings, maar steeds menings wat nie…

Omgewing bewaring en e-motors

Die wêreld het sy fokus verskuif van die binnebrand aangedrewe motorvoertuig tot die elektries aangedrewe e-motors. Baie vrae word gevra oor die vervaardiging van die nuwe motors. Waar gaan die…

Duitsland: Drie gedood in mes aanval

Minstens drie mense is gedood en verskeie het ernstige wonde opgedoen in die suide van die Duitsland se stad Wuerzburg, het ʼn polisie woordvoerder gesê. Die aanval met ʼn mes…

HK Demokrate in protes oor koerant

Hong Kong se pro-demokrate het weereens hulle ontevredenheid met die kommunistiese regeerders van die stad, en van Beijing, geopenbaar met hulle jongste protes. Die protes gaan oor die gedwonge sluiting…

Colombia: Koeëls reën op helikopter

President Duque en ander senior regeringslui van Colombia was in ʼn helikopter vlug naby die grens van die buurland Venezuela, toe verskeie geweervuur skote die helikopter getref het. ʼn Woordvoerder…

Ethiopië: Ondersoek na moord op helpers

Die Amerikaanse regering het ten sterkste beswaar gemaak oor die aanval op drie werknemers van die mediese hulp span, Dokters sonder Grense. Die Amerikaanse Departement van Buitelandse Sake het vroeer…

WGO: Gee ons net entstof!

Die Wêreld Gesondheid Organisasie sê die ryk lande van die wêreld is besig om “oop te maak” teenoor ander lande, maar dat die inenting van jonger mense wat nie so…

“Biden is uit sy verstand”

Die reus in die sosiale netwerke van die VSA, Joe Rogan, het taai klappe uitgedeel na die nuwe President van Amerika, Joe Biden. Rogan is bekend in die VSA vir…

Reddingswerk moeilik in Miami ramp

Reddingswerkers se taak word bemoeilik terwyl hulle deur die puin van die ineengestorte gebou in Miami na mense op soek is, terwyl reën en rook die soektog vir die honderde…