Daily Archives: June 25, 2021

Minagting vir Afrikaans

Die wêreld van die kunste is ook besig om sy rug op Afrikaans te draai, en dit is nie net kunstenaars se skuld nie, daar is ook ʼn belangrike rolspeler…

Geldsake: Kan SA staande bly

In ʼn nuwe verslag wat deur ʼn groep onder leiding van Suid-Afrika se Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters, vrygestel is, dui daarop dat die land die afgelope jare sedert 2014, miljarde…

Covid saai verwoesting

Die derde pandemie, wat meer vernietigend is as die vorige twee, is besig om verwoesting te saai in Suid-Afrika. Terwyl die regering reeds etlike maande gelede gewaarsku het dat die…

SA word leeg getap

Asof dit nie genoeg is dat Suid-Afrika se finansiële stand se versleg het dat hy verby rommelstatus is nie, het dit aan die lig gekom dat die Bitcoin transaksies ook…

Zoeloe Koningshuis in onvrede

Slegs ʼn week voor Koning Misulu, prins Mangosuthu Buthelezi, en ander in die koninklike familie gereageer het op die dokumente van ʼn regsgeding, het Prinses Thembi Zulu-Ndlovu bevestig dat hulle…

Erge ongeluk op N3 dood vragmotor bestuurder

Benewens die dood van die een vragmotor se bestuurder, is die ontdekking later gemaak van iemand wat vasgedruk is tussen die twee voertuie wat gebots het. Die ongeluk wat in…

Lewensbrood

Josua 2 8  En voordat hulle gaan slaap het, het sy op die dak geklim na hulle toe 9  en aan die manne gesê: Ek weet dat die Here die land aan…

Nie een infeksie, sê Noord Korea

Noord Korea het die Verenigde Nasies se Wereld Gesondheid Organisasie meegedeel dat hy meer as 30,000 mense getoets het vir infeksie van die koronavirus, en het nie een enkele infeksie…

Ouer Finse bevolking soek jongmense

Finland, die wêreld se “gelukkigste land op aarde” het egter ook sy eie probleme, waarvan die veroudering van die bevolking hulle grootste kwelling is. Die veroudering het tot gevolg dat…

WhatsApp bring nuwe moontlikheid

Die Hoof Uitvoerende Beampte van “Facebook”, Mark Zuckerberg, het aangekondig dat die gewilde WhatsApp se diens verder uitgebrei gaan word. Hy sê die gewilde WhatsApp se boodskap diens sal dit…

Libië: Duitsland vra onttrek van soldate

Heiko Maas, die Minister van Buitelandse Sake in Duitsland het sy optimisme uitgespreek voor die Libiese konferensie begin het in Berlyn, en gesê die onttrekking van buitelandse soldate uit Libië…

VSA: Republikeine blok beoogde stemreg

Die Republikeine van die Amerikaanse Senaat het die pogings van die verlinkse Demokrate gekelder wat ʼn hervorming wou begin met sekere stemreg prosedures. Die Demokrate het ʼn  900-bladsye dokument as…

Mediterreense See verwarm vinniger

Klimaat verandering is besig om groot verwarming in die Mediterreense See teweeg te bring, en wetenskaplikes het gevind dat die see 20% vinniger verwarm as ander oseane. Die World Wide…

Kataloniërs vrygelaat uit tronk

Die voormalige parlementslede van die Kataloniese deelstaat in die noorde van Spanje, is deur die regering vrygelaat met die hoop om steun te kry van die separatiste in die komende…