Daily Archives: June 24, 2021

SA Virus status

Nuwe infeksies vir 24 tydperk het dramaties gestyg tot 17,493 gevalle, en die sterftes se totaal is 59,258. Die voorafgaande 24 uur is 166 mense dood weens infeksie van die…

ANC vergadering ontaard in geweld

Die ANC se tak vergadering in Noord Transvaal het die afgelope naweek in ʼn klein oorlog ontaard toe minstens twee mense doodgeskiet  en talle beseer is. Die voorval waartydens 16…

Uit my Kuierkombuis

Verlede week het ek vir u die resep gegee vir ‘n Kamma ciabatta broodjie en ek vertrou dat die van u wat dit gebak het,  dit baie geniet het.  Die…

Die SA entstof vervaardiging

Die aankondiging dat Suid-Afrika ook entstof gaan vervaardig teen die koronavirus, word nie oral ewe goed ontvang nie. Die werksgeleenthede wat daarmee geskep word, is nie groot in omvang nie,…

SA Munisipaliteite in finansiële krisis

Die finansiële status van munisipaliteite in Suid-Afrika toon ʼn verdere verslegting van hulle status. Die verslegtende toestand word toegeskryf aan die feit dat die bestuur en rade nie verantwoordelikheid aanvaar…

Lewensbrood

Josua 2 6  Maar sy het hulle op die dak laat klim en hulle weggesteek onder die vlasstoppels wat op haar dak oopgegooi was. 7  Die manne het hulle toe…

Ramaphosa se dubbelpratery

Dit is nie die eerste keer dat politieke ontleders die ANC se president, Cyril Ramaphosa, daarvan beskuldig dat hy leuens kwytraak nie. Die R500,000 wat op sy rekening inbetaal was,…

Mate en die verbruiker

Suid Afrika het in 1970 oorgeskakel na die metrieke stelsel waarvolgens mate bepaal word. ‘n Pint en gallon het verander in millimeters en liters.  Verbruikers was gewoond dat die standaard…

VSA ambassadeur terug na Moskou

Die gesprek tussen die VSA president en sy eweknie van Rusland, het daartoe gelei dat die verhouding klaarblyklik ietwat verbeter is. Die twee presidente het ooreengekom dat die Amerikaanse ambassadeur,…

Mosie van Wantroue kelder Sweedse premier

Die leier van die Sosiaal Demokrate Party in Swede, Stefan Lofven, moet nou sy keuse maak deur of te bedank as regeringshoof, of hy moet ʼn algemene verkiesing aankondig. Die…

Turkye optimisties oor Biden verhouding

Die president van Turkye, Recep Erdogan, het ʼn positiewe toekoms voorsien in die verhouding tussen sy land en Amerika onder die regering van president joe Biden. President Biden en president…

VN: Drastiese toename in kindermolestering

In ʼn nuwe verslag van die Verenigde nasies word die drastiese toename in kindermolestering regoor die wêreld beklemtoon en word verkragtings en ander vorms van seksuele vergrype uitgewys.  Die afgelope…

Russiese wetenskaplike gearresteer

ʼn Russiese wetenskaplike wat by ʼn universiteit navorsing doen, is gearresteer weens beweerde spioenasie en dat hy verbind word aan die geheime diens van Moskou. Die navorser word daarvan beskuldig…

Wolwe bedreig vee in Duitsland

Alhoewel wolwe hoofsaaklik beskermde wild in Duitsland is, word toenemende eise gestel dat die diere ook geskiet mag word. Die vermeerdering in die wolwe bevolking het die afgelope paar jaar…

Katalonië weer in die nuus

Uit die hoofstad van die deelstaat Katalonië, in die noorde van Spanje, word berig dat die Eerste Minister van Madrid sekere leiers van Katalonië uit die tronk wil vrylaat. Die…