Daily Archives: June 23, 2021

UDM staan SAL transaksie teen

Die United Democratic Movement (UDM) van Bantoe Holomisa sê hy is van voorneme om die Minister van Openbare Ondernemings, Pravin Gordhan, hof toe te neem oor die transaksie wat aangegaan…

ANC verwerp besware oor naamsveranderings

Die Minister van Kuns en Kultuur, Nathi Mthethwa, het alle besware en klagtes van die tafel gevee oor die naamsverandering an Port Elizabeth. Die minister sê die besware ek klagtes…

Is regering begaan oor virus?

Bewerings word gemaak dat die ANC regering bekommerd ois oor die skerp styging in nuwe infeksies wat tans met die derde pandemie ondervind word. Of die werklike bekommernis bestaan, word…

Eskom plaas uitvoere op risiko

Om op Eskom te vertrou, kan die landbouers duur te staan bring, sê landbou kenners wat waarsku dat boere nie op die kragvoorsieners moet staatmaak nie. Daar is ook talle…

Wie is die erfgename van ons volk, wie is swendelaars?

ʼn Volk se grootste skat (menslik gesproke) is ons kinders. Onlangs het ons terug gedink aan die Bittereinders. Verlede week het ons terug gedink aan tiene duisende van ons kinders…

Sekere skole besluit self

Dit wil lyk of die Minister van Basiese Onderwys nie veel indruk maak op die skole in Gauteng nie, want sekere skole verontagsaam haar besluit dat die skole oop bly….

Lewensbrood

Josua 2 4   Maar die vrou het die twee manne geneem en hulle weggesteek; en sy het gesê: Seker, die manne het na my gekom; maar ek het nie geweet…

Armenië premier verloor algemene verkiesing

Die Eerste Minister van Armenië, Nicol Pashinyan, het die verkiesing verloor teen sy grootste teenstander, die nuut gestigte Armenië Alliansie. Nicol Pashinyan se Burgerlike Kontak Party het 54% van die…

VSA Vliegdekskip onderwerp aan swaar toetse

Die USS Gerald Ford vliegdekskip was onderwerp aan skok toetse die afgelope naweek om vas te stel of die reuse skip gereed is om ontplooi te word. Die reuse vliegtuig…

Zim skuldlas SA se voorland

Zimbabwe skuld volgens berigte die IMF meer as $ 14 miljoen. Die skuld groei jaarliks met bykans $ 1 miljoen. Wat dus vreemd voorkom is die voorspelling van die IMF…

Marine Le Pen gereed vir verkiesing

Die Verkiesings agentskap in Frankryk voorsien dat die Franse Republikeine die eerste rondte van die 2022 presidentsverkiesing gaan wen. Die Republikeine wat ʼn gematigde konserwatiewe party is, sal egter rekening…

Belarus: EU stel nog sanksies in

Die Duitse regering is ten volle ondersteunend om swaarder sanksies in te stel teen die onwettige regering in Belarus, en het aangedui dat meer ekonomiese sanksies nodig is, Die EU…

Biden ontmoet Afghan president

Die Amerikaanse president, Joe Biden, gaan in die komende dae die onttrekking van Amerikaanse troepe uit Afghanistan met die land se president bespreek. Die ongewone stap volg nadat dit duidelik…

Sjina mik hoog met inenting

Beijing het hom ten doel gestel om 40% van sy bevolking van 1,4 miljard mense, teen die einde van Junie vanjaar ingeënt te kry. Die mikpunt kom nadat die buurland,…