Daily Archives: June 22, 2021

Ons veiligheid ontbreek

Suid-Afrika word beskou as net nog ʼn land van onveiligheid, en vir die Boere-Afrikaners is dit ʼn verontrustende tendens wat besig is om te vestig. Die beoogde wapen wet is…

Zondo wil weer verlenging vra

Die Adjunk Hoofregter wil blykbaar weer vir ʼn verdere verlenging van die Staatskaping ondersoek vra, en sê mense het al ongeduldig geraak oor die ondersoeke wat nie afgehandel kom nie….

ANC al nader aan Malema

Die ANC regering beweeg al nader aan die Rooi brigade oor grondbesit, en die uitsprake van president Cyril Ramaphosa dui daarop dat die twee partye al nader aan mekaar beweeg….

Protes in strate oor vuurwapen wet

Protesteerders het die strate in gevaar in Kaapstad die afgelope naweek en die optog het na die parlement beweeg om hulle ontevredenheid oor die beoogde nuwe wet te demonstreer. Die…

Wes-Kaap wil eie entstof aankoop

Die regering van die Wes-Kaap is baie ernstig om pogings deurgevoer te kry om sy eie koronavirus entstof by vervaardigers aan te koop. Die stadige aflewering van entstof, wat dan…

Lewensbrood

Josua 2 1  DAAROP het Josua, die seun van Nun, uit Sittim in die geheim twee manne as verkenners uitgestuur en gesê: Gaan bekyk die land en Jérigo. Hulle het toe…

Reeks verkragter kry swaar straf

Die Hooggeregshof van Natal het ʼn reeks verkragter 10 keer lewenslange tronkstraf opgelê vir sy wandaad wat hy in Vryheid gepleeg het sedert 1010. Die hof het ʼn verdere 59…

Armenië hou vervroegde verkiesing

Armeense politieke leiers het verlede week hulle verkiesingsveldtog afgesluit kort voor die naweek wanneer die stemlokale open vir die stemming. Die vervroegde verkiesing kom met die krisis wat begin het…

Boeing 737 Max is byna vlieg gereed

Die Boeing vervaardigers sê hulle hoop om die nuwe model Boeing 737 Max in diens te stel binne die volgende twee jaar. Die Boeing maatskappy se reputasie as vervaardiger van…

Vliegtuig ongeluk – vier oorleef wonderbaarlik

ʼn Ligte vliegtuig waarvan die wrakstukke byna onherkenbaar is, het die lewens van vier mense aan boord geëis toe dit neergestort het. Die agt sitplek L-410 vliegtuig het naby Tanay…

VSA onttrek missiel afweerstelsels

Die Biden-administrasie is besig om sy Patriot missiel afweerstelsels van Saoedi-Arabië, Irak, Koeweit en Jordanië te onttrek. Hierdie geheimsinnige optrede het tot meer vrae gelei toe die Amerikaanse Pentagon geweier…

Tweede termyn vir VN Sekretaris-Generaal

Die huidige Sekretaris-Generaal van die Verenigde Nasies is aangewys om die amp vir ʼn tweede termyn te beklee. In opvolging van sy heraanstelling vir ʼn tweede termyn, het die hoof…

Veiligheidsraad verwerp Mianmar kaping

Alhoewel die Veiligheidsraad van die verenigde Nasies nie wettig verbind is met Mianmar nie, word die optrede van die militariste wat ʼn kaping uitgevoer het op die regering, skerp veroordeel….

Ebrahim Raisi wen Iran verkiesing

Soos algemeen verwag is, het die konserwatiewe Ebrahim Raisi die Iran verkiesing gewen en het meer as 62% van die stemme op hom verenig. Die Minister van Binnelandse Sake het…