Daily Archives: June 21, 2021

SA Virus Status

Die toename in nuwe infeksies so so ernstig dat mense hopelik teen hierdie tyd besef dat hulle in ʼn gevaarliker pandemie is as wat enige van die vorige twee die…

Gauteng wil skole sluit

Planne om die skole in Gauteng te sluit ter beskerming van die leerlinge en onderwysers word glo oorweeg, maar dit lyk of daar weer te lank gewag gaan word, sê…

SA benodig strenger maatreëls

Geneeskundiges en kenners op die gebied van die koronavirus verspreiding is dit eens dat die land dringend sy maatreëls strenger moet maak as hy die infeksie syfers wil verminder. Die…

Covid skrikwekkende toename

Suid-Afrika het soos onverskillige mense gesien hoe die nuwe infeksies eers met 4,000 per 24 uur toeneem, en derhalwe voortgegaan asof dit geen gevaar inhou nie, maar enkele dae later…

Lewensbrood

Josua 1 17  Net soos ons na Moses geluister het, so sal ons na u luister; mag die Here u God net met u wees soos Hy met Moses gewees het. 18  Elke…

Motor rubriek – Opel Corsa 1,2T 96 KW Elegance 6AT

Die nuwe Opel Corsa kan een van die gewildste B-vlak motors op die pad word in ‘n vlak waar die kompetisie hoog is maar hierdie heel nuutste Corsa kan moontlik…

Noord-Korea handhaaf koue verhouding

Die kommunistiese regering van Kim Jong-Un in Noord-Korea, het nie ʼn duidelike standpunt gestel nie, maar dit tog laat deurskemer dat sy land ʼn koue verhouding met die Biden-Administrasie sal…

Iran kiesers stem vir konserwatiewe

Die kiesers van Iran het stembusse besoek die afgelope naweek, en het met hulle kruisies aangedui wie die volgende president sal wees. Die politieke ontleders glo die meerderheid kiesers sal…

Nigerië: Gewapende ontvoer 80 leerlinge

Gewapende aanval op ʼn skool in Nigerië het minstens een polisiebeampte se dood veroorsaak toe 80 leerlinge ontvoer is. Tesame met die leerlinge is minstens vyf onderwysers ook saal ontvoer…

WGO waarsku oor derde pandemie

Terwyl baie van die Europese Unie se lidlande besig is om die koronavirus maatreëls te verslap, waarsku die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO) dat die derde pandemie kan lei tot ʼn…

Sjina lanseer drie ruimtemanne suksesvol

Die Sjinese ruimteskip met drie wetenskaplikes aan boord is suksesvol gelanseer en het ook veilig by die Sjinese se nuwe ruimtestasie aangekom. Die drie wetenskaplikes sal vir ʼn tydperk van…

VSA handhaaf Obamacare plan

Regters het die saak uitgegooi wat deur 18 Amerikaanse deelstate gebring is en sê die aansoek is ongrondwetlik en kan nie oorweeg word nie. Dit is die derde keer dat…

Twee vliegtuig vervaardigers kom ooreen

Die wereld se twee grootste passasiers vliegtuig vervaardigers het uiteindelik na 20 jaar, ʼn ooreenkoms bereik. Die twee maatskappye, Airbus en Boeing kon uiteindelik saamstem oor die subsidie stelsels vir…

Israel dwaalleer

Dit is kommerwekkend dat daar tans ‘n “oplewing” is onder Blanke Suid Afrikaners rondom die Israelvisie “godsdiens”. Die leer kan nagegaan word op die internet en die belangrikste beskouing van…