Daily Archives: June 18, 2021

Landbou laat boere moed kry

Die afgelope ses maande het die landbou laat gedy, en boere het begin om moed te kry na jare van sukkel weens klimaat en ander teenslae. Ekonome wys daarop dat…

Skole moet sluit, sê ouers

Die Minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, staar alweer ʼn krisis in die gesig met ouers wat eis dat skole gesluit word weens die toenemende infeksie wat onder leerlinge ondervind…

Beurtkrag plan word fiasko

Die plan wat Suid-Afrika se regering en sy kragvoorsiener beplan het om beurtkrag te beëindig, het nie in ʼn fiasko geëindig. Die beplanning om die energie sodanig te vestig in…

Lewensbrood

Josua 1 15   totdat die Here aan julle broers, soos aan julle, rus gee, en hulle ook die land in besit neem wat die Here julle God aan hulle sal gee; dan kan julle teruggaan…

Dwelm misbruik in Suid Afrika

Misbruik van dwelms en alkohol is besig om toe te neem in die land. Volgens statistiek gebruik 1 uit elke 5 persone middels wat die persoon se gedrag aantas.  Alkohol,…

Wêreld se derde grootste diamant gevind

ʼn Knewel van 1,098 karaat diamant is die week gevind in Botswana by die Debswana  maatskappy, en is die derde grootste diamant wat nog gemyn is. Die grootste diamant is…

Polio slaan toe in Afghanistan

Die primitiewe optrede van die mense in Afghanistan is die oorsaak dat polio en die koronavirus besig is om sy tol te eis en onskuldige mense word die slagoffers. Gewapende…

Ryk vrou help arm mense

Die vrou wat voorheen getroud was met een van die wereld se rykste mans, het besluit om van haar rykdom aft e staan aan  die minder gegoede mense van die…

Onmin oor Peru verkiesing uitslag

Alhoewel al die stemme getel is in die presidentsverkiesing van Peru, en het die ver-linkse Pedro Castillo aanspraak gemaak op sy oorwinning. Sy konserwatiewe opponent, Keiko Fujimori, het egter gesê…

Sjina lanseer ruimtevaarder na eie stasie

Die Sjinese ruimtevaart agentskap het bekend gemaak dat hy gereed is om ʼn drie manskap as eerste vlug van sy lanserings basis gaan stuur na sy eie ruimtestasie wat onlangs…

Noord Korea trotseer voedsel tekort

Kim Jong-Un, die leier van die kommunistiese Noord-Korea, sê dat buitengewone weerstoestande tesame met die koronavirus pandemie, is sy land afgesny van Sjina se handel, en dit kan lei tot…

Rusland en VSA ontmoet in Switserland

Die Amerikaanse president, Joe Biden, en die Russiese president, Vladimir Poetin ontmoet mekaar in Switserland en sal met die oog tot oog ontmoeting gebruik om ʼn “meer stabiele” bilaterale verhouding…

Kernkrag oorlog kan nie gewen word

Die Amerikaanse president, Joe Biden, en die Russiese eweknie, Vladimir Poetin, stem saam dat geen land kan ʼn kernkrag oorlog wen nie. Die twee staatshoofde erken dat die verskille tussen…