Daily Archives: June 17, 2021

Die voorspoed is verby….

Die tydperk van baie geld en baie personeel in diens van die ANC het nou tot ʼn einde gekom, en dit kan die party se aansien en geloofwaardigheid ernstige knou….

Covid: Vlak 3 ingestel

Die ANC president het die aankondiging gemaak dat Suid-Afrika terugkeer na vlak 3 in ʼn poging om die vinnige verspreiding van die koronavirus te beperk. Alhoewel vlak 3 slegs enkele…

Uit my Kleinfonteinkombuis

Ek kan my altyd verkyk aan die mooi suurdeeggebak wat deesdae op sosiale media mee gespog word.   Daardie broodjies het net eenvoudig ‘n ander geurigheid aan hulle as ‘n gewone…

Staatskaping 2.0

Die klaarblyklike privatisering van die SA Lugdiens word met gemengde reaksies begroet. Maar enkele insiggewende feite wat reeds aan die lig gekom het, is die gebruik van PIC-fondse, en die…

Discovery mik na 40,000 inentings

Die Discovery Gesondheid Mediese skema mik daarna om 40,000 mense per dag ingeënt te kry as entstof beskikbaar is. In ʼn brief wat aan sy kliënte gestuur is die afgelope…

Ace rig skrywe aan Mbeki

Die ANC se sekretaris-generaal wat geskors is dur sy party, het die pen opgetel en ʼn brief van 3,000 woorde aan die voormalige president, Thabo Mbeki gerig. Hy het glo…

Lewensbrood

Josua 1 12  En aan die Rubeniete en Gadiete en die halwe stam van Manasse het Josua dit gesê: 13  Dink aan die saak wat Moses, die kneg van die Here, julle…

Covid: Biden wil ook ondersoek doen

Een van die Amerikaanse koerante het die opmerking gemaak dat niemand weet hoe die wêreld in hierdie gemors beland het met die koronavirus nie.  Al die verskillende benaderings en bewerings…

Praat meer met Rusland, nie minder nie

Die Duitse kandidaat van die Christen Demokrate Unie vir die kanseliers amp, Armin Laschet, het in ʼn TV onderhoud gesê Duitsland moet soek na areas van samewerking met Rusland, en…

Onsekerheid oor Sjina kernkragsentrale

Onsekerheid het opgevlam nadat ʼn verklaring uitgereik is dat Sjina se een kernkragsentrale “nie die scenario van ʼn ongeluk” by die aanleg dra nie. Werkers is besig om die herstelwerk…

Sjina beskuldig Navo van Koue Oorlog

Beijing sê Navo is besig om “Sjina te dreig met sy teorieë” nadat die kommunistiese staat verklaar is as die uitdaging om die wêreld orde te verander.  Navo het wel…

Sjina ontken Virus lekkasie uit laboratorium

Die wetenskaplikes by die berugte Wuhan-basis sê die bewerings dat die koronavirus vanuit ʼn laboratorium kom, is ongegrond. Intussen het Indië begin om strenger maatreëls ietwat te verlig nadat gevalle…

Franse hof beboet Ikea oor spioenasie

Die Ikea maatskappy wat wêreldbekend geword het vir sy unieke produkte, is die afgelope week in ʼn Franse hof swaar beboet weens beweerde spioenasie. Die maatskappy is beskuldig daarvan dat…

Hy het 39 vroue gehad

Die 76-jarige man het in Indië 39 vroue gehad en 94 kinders is uit die huwelike gebore. Die man is oorlede, maar hulle het as familie in ʼn vier verdieping…