Daily Archives: June 16, 2021

Konsentrasiekamp dag – 16 Junie 2021

Jaarliks word konsentrasiekamp dag herdenk op 16 Junie. Van tyd tot tyd is dit nodig dat die Afrikaner Boerevolk herinner word aan die verlede. Dit word van ons verwag om…

Olie prys spring die hoogte in

Die olie prys het nou die 32 maande gelede se hoë prys gehaal met die geweldige toename in aanvraag wat die afgelope weke ondervind is. Dit is veral die VSA…

Die kinders van ons volk

16 Junie 1900 – die dag waarop die Britse mags-masjien se onvermoë op die slagveld aanleiding gegee het tot volksmoord – alles ter wille van die minerale rykdom van die…

Suiker bedryf raak wankelrig

Die algemene gevoel wat besig is om landswyd pos te vat dat suiker nie goed is vir die menslike liggaam nie, is een rede waarom die bedryf ʼn afname in…

Ramaphosa se energie plan

Die president, Cyril Ramaphosa, se energie plan wat nou toelaat dat sakeondernemings hulle eie krag mag opwek tot ʼn maksimum van 100 MW is ʼn redelike begin. Dit gaan egter…

Water krisis in die Wes-Kus

Die dorpe Vredendal en Vanrhynsdorp beleef die afgelope 10 dae reeds ‘n water krisis nadat die laaste van drie water pompe die gees gegee het.  Die departement wat verantwoordelik is…

Die Ramaphosa euforie

Die dag toe Jacob Zuma uitgeskop is as president van Suid Afrika en Cyril Ramaphosa as nuwe president ingehuldig is het vele mense, insluitend Boere Afrikaners, geglo dat dinge in…

Lewensbrood

Josua 1 10  Toe het Josua aan die opsigters van die volk bevel gegee en gesê: 11  Gaan die laer deur en gee die volk bevel en sê: Maak vir julle…

Honderde vlugtelinge terug na Afrika

Die Verenigde Nasies (VN) het meer as ʼn 1,000 onwettige immigrante op een dat voorgekeer wat van die Noord Afrika kus probeer het om op rubber bote na Europa te…

Duitsland sukkel met J&J entstof

Die produksie foute in Baltimore het veroorsaak dat Duitsland sowat 6,5 miljoen dosisse J&J entstof teen koronavirus kort is. Die Duitse Minister van Gesondheid het die situasie bekend gemaak nadat…

Duitsland: Armin Laschet wil Navo steun

Die Christen Demokrate Unie (CDU) van Duitsland se nuwe kandidaat vir die amp as Bondskanselier is ten gunste daarvan dat sy land ʼn groter bydrae tot verdediging maak. Armin Laschet…

Jeff Bezos gaan in die ruimte sweef

Die eienaar van die “Blue Origin” ruimtereis maatskappy wil glo volgende maand met die “New Shepard” ruimteskip die aarde se atmosfeer verlaat. Die eienaar en miljardêr van Amazon, Jeff Bezos,…

Israel kry nuwe regering

Naftali Bennett is ingehuldig die afgelope naweek as Israel se nuwe Eerste Minister, wat Benjamin Netanyahu uitskuif na die opposisiebanke na 12 jaar van regeer. Bennett is ʼn oortuigde Jood…

Sjina beskuldig G7 van inmenging

Beijing het die G7 lande daarvan beskuldig dat sy leiers inmeng in Sjina se rekords en vra vir ʼn verdere ondersoek na die oorsprong van die koronavirus. Die Sjinese ambassade…

Rusland en VSA sal praat oor kuberkrakers

Die onlangse groot kuberkraker aanvalle op Amerikaanse instellings is waarskynlik die een aspek wat hoog op die sakelys sal wees wanneer President Biden en President Poetin mekaar volgende week ontmoet….