Daily Archives: June 15, 2021

Pandemie

Dit is asof Suid-Afrika nie genoeg skrik gekry het nie, want die geweldige toename in nuwe infeksies wat nou meer as 9,300 per 24 uur is wat aangemeld word, raak…

Dit swyg oor SAL

Die vreemde swye wat Suid-Afrika beleef rondom die nuwe demensie van SAL wat sy beherende aandeel verloor het, laat vele vrae wat onbeantwoord gelaat word. Die privaat entiteit wat 51%…

J&J entstof tekort vir SA

Die koronavirus entstof van Johnson & Johnson wat vir Suid-Afrika geoormerk is, bly eers onaangeraak weens die regulasies van die VSA wat bepaal dat die entstof gedurende vervaardiging sekere bestanddele…

SAL: Aandele het slang in gras

Kot nadat bekend gemaak is dat die SAL 51% van sy aandele verkwansel het, wil dit lyk asof die privaat aandeelhouer verbintenisse het met die regerende party. Koue water is…

Radikalisme vlam op in ANC

Die “Radikale Ekonomiese Transformasie (RET) se magte en voorsitter, wat ook ʼn ANC lid is, Nkosentsha Shezi, maar wat ook bekend is vir sy ondersteuning van Jacob Zuma, gaan die…

Roeping van ouerskap

Die gedig deur William Ross Wallace “The hand That Rocks The Cradle is the Hand That Rules the World” (1865) is dikwels al gebruik om die rol van die moeder…

Lewensbrood

Josua 1 7  Wees net baie sterk en vol moed, om nougeset te handel volgens die hele wet wat Moses, my kneg, jou beveel het; wyk daarvan nie regs of links…

Uittredende Merkel besoek Washington

Die uittredende Bondskanselier van Duitsland, Angela Merkel, is genooi om Washington te besoek vir samesprekings met die Amerikaanse president oor aspekte soos Covid, Klimaat verandering, en bilaterale bande. Merkel sal…

Rusland-Amerika verhouding op laagtepunt

Die Russiese President, Vladimir Poetin, sê hy hoop die nuwe Amerikaanse president, Joe Biden, is minder impulsief as sy voorganger, Donald Trump. Hy het egter nie nagelaat om Trump te…

EU en VK bereik visvang ooreenkoms

Die Europese Raad het goedgekeur dat die voorgestelde ooreenkom met die Verenigde Koninkryk oor visvangs aanvaar word. Die geskil tussen die twee partye is minstens uit die weg geruim vir…

G7 mik vir miljard dosisse

Leiers van die G& lande wil hulle verbind tot die beskikbaarstelling van 1 miljard dosisse koronavirus entstof wat aan arm lande van die wêreld geskenk sal word. Die gesamentlike optrede…

Moeilik om te glo

ʼn Mikroskopiese klein organisme wat sowat 24,000 jaar gelede geleef het, en toe gevries het, is ontdek en gevind dat dit nou weer leef. Die klein wese leef in varswater…

Biden wil miljarde dollar verkwis

Joe Biden, die linkse president van die VSA, is van plan om miljarde dollar se investering in die grensmuur ongedaan te maak en die muur af te breek wat verseker…

G7 wil nog pandemies voorkom

Die G7 leiers beraad het Saterdag gefokus op die metodes wat toegepas moet word om ʼn opvolg pandemie te voorkom in die wêreld. Die leiers wat vanjaar vir die eerste…