Daily Archives: June 14, 2021

SAL met nuwe “baadjie”

Suid-Afrika se bankrot SAL het glo die vooruitsig om weer die ruimtes te bestyg met sy passasiersvliegtuie, maar dit sou nie moontlik gewees het sonder die privaatsektor se betrokkenheid nie….

Afrikaanse sangers

Dit is nie al die sangers wat hulle skuldig maak aan onaanvaarbare inhoud van hulle sang nie, maar te veel van hulle is skuldig, en dan is daar nog ʼn…

Is dit bekwame onbekwaamheid?

Die Minister van Gesondheid is aangesê om ten minste tydelik uit sy amp pad te gee, maar kenners reken sy politieke loopbaan het tot ʼn einde gekom. Die ontleders reken…

Ramp maatreëls weer verleng

President Cyril Ramaphosa se kabinet het Suid-Afrika se Nasionale Staat van Rampgebied verleng vir die volgende maand. In ʼn verklaring wat uitgereik is na afloop van ʼn kabinet vergadering, is…

Poskantoor kry nuwe inspuiting

Om die bankrot Poskantoor te red van finale ondergang, word daar glo gewerk aan ʼn plan om die entiteit meer funksioneel te maak. Van die belangrikste opgraderings wat glo ter…

Motor rubriek – Peugeot 2008 1,2T 96 KW GT Line Eat6

Franse motors is deur die jare nog steeds van die voertuie op die pad waarmee daar rekening gehou moet word en die Peugeot 2008 is geen uitsondering op die reël…

Lewensbrood

Josua 1 5   Niemand sal voor jou standhou al die dae van jou lewe nie; soos Ek met Moses gewees het, sal Ek met jou wees; Ek sal jou nie begewe en jou…

Duisende in Ethiopië in hongerdood gevaar

Die Verenigde nasies het weer ʼn ernstige beroep gedoen op lande van die wêreld om voedsel hulp te verleen om sowat 350,000 mense te red van ʼn gewisse hongerdood. Benewens…

Suid-Korea maak gereed vir verkiesing

Die 36-jarige Lee Jun-Seok het die jongste leier van enige belangrike politieke party in die demokratiese Suid-Korea se geskiedenis geword wat verkies is om as leier van die konserwatiewe Volksparty…

Kuberkrakers voer wêreldwye skrikbewind

Die eerste van ʼn reeks kuberkraker aanvalle van groot omvang, was etlike maande gelede toe kapers die brandstof toevoer pyplyn in die VSA tot stilstand gebring het en miljoene dollar…

Sjina maak wet om sanksies te omseil

ʼn Nuwe wet is deurgevoer in Beijing, en so ontwerp om Sjina ʼn “legitieme basis” te voorsien om  die buitelandse sanksies, wat hy as “onbillik” beskou, te omseil. Sjinese parlementslede…

VSA en Brittanje versterk bande

Die Amerikaanse president, Joe Biden, en die Eerste Minister van Brittanje, het voor die aanvang van die G7 beraad, eers in Londen ontmoet en die bande versterk. Die twee politieke…

VSA skenk 500 miljoen dosisse entstof

President Joe Biden van Amerika het aangekondig dat sy land met die afskop van die G7 beraad, 500 miljoen dosisse entstof skenk wat deur Covax versprei sal word aan armer…

Sentraal Afrika Republiek in krisis

Die Eerste Minister van die Sentraal Afrika Republiek (SAR) gaan sy amp neerlê na slegs enkele maande nadat die president van die land herkies is. Die vrede-ooreenkoms in die SAR…