Daily Archives: June 11, 2021

Goeie vooruitsigte vir landbou

Alhoewel daar nog gebiede is wat smag na reen, is die grotste deel van die land in ʼn uitstekende posisie om vanjaar die beste landbou jaar van alle tye te…

Regering se impak studie word betreur

TLU SA betreur die swak kwaliteit van die regering se impakstudie oor onteiening sonder vergoeding wat vandeesweek deur Sakeliga bekend gemaak is. Dit is ‘n sprekende voorbeeld van die gebrekkige…

Uit my Kuierkombuis

Wanneer jy die resep die eerste keer onder oë kry,  kan jy nie glo dat dit moontlik is om dit te maak nie!  Drie bestanddele,  geen meel of eiers nie…

Semenya verloor hofgeding

Casper Semenya, die atleet wat deur die ANC regering finansieel bygestaan word, het pas die hofsaak verloor oor die reëls wat ingestel is om deelname te verkry. Semenya het nie…

Armoede en dienslewering in die Nuwe SA

Suid-Afrika se primêre leweraars van kritiese openbare dienste is besig om voor ons oë in duie te stort. Eskom beurtkrag, dreigende water krisisse, korrupte stadsrade van dienstegeld steel, en nou…

Eskom ruk SA aan skerwe

 Eskom se aankondiging dat hy Fase 4 ingestel het, het ʼn skokgolf deur die nywerheid en sake sektore gestuur, terwyl landbouers hulle kommer getoon het vir wat volgende verwag kan…

Lewensbrood

Josua 1 3   Elke plek waar julle voetsool op sal trap, dit gee Ek aan julle, soos Ek met Moses gespreek het. 4   Van die woestyn en hierdie Líbanon af…

Veranderings kom net bestuurslisensie

Die Departement van Vervoer het bekend gemaak dat verbeterings aangebring word met die dienslewering om bestuurslisensies en toetsing by sentrums regoor Suid-Afrika op te gradeer. Standaarde is in 2013 verbeter,…

Voormalige VW baas word vervolg

Vervolging gesag in Berlyn, Duitsland, het ʼn ernstige saak teen die voormalige Volkswagen hoof, Marttin Winterkom, begin waarin hy beskuldig word dat hy valse getuienis gelewer het aan die Duitse…

Rusland verklaar opponente as ekstremiste

Die Russiese hof in Moskou het die week in ʼn opspraakwekkende saak die opposisiepartye en organisasies as “ekstremistiese” strukture verklaar. Die organisasie wat die een na die ander hoofsaaklik deur…

Albanië se president afgesit

President Ilir Meta van Albanië is daarvan beskuldig da thy die land se grondwet oortree het, en dat hy dit voor die afgelope verkiesing in April gedoen het, Alhoewel die…

EU keur digitale Covid sertifikaat

Die Europese Parlement het die afgelope week die digitale weergawe van ʼn Covid sertifikaat goedgekeur wat persone se negatiewe status van die virus bevestig. Met die digitale sertifikaat kan persone…

Werkers weier inenting – geskors

Meer as 170 werkers in die gesondheidsdienste van Houston, Texas, is deur die hospitaal geskors omdat hulle inenting geweier het. Die werkers is vir twee weke geskors en sal ook…

Taliban saai verwoesting in Afghan

Met die Westerse lande wat gereedmaak om hulle troepe te onttrek uit Afghanistan, het die Taliban rebelle hulle geleenthede gebruik om oorwinnings te behaal teen die swak toegeruste soldate van…