Daily Archives: June 10, 2021

Herstel die ekonomie werklik

Terwyl groot bankinstellings beweer dat die land se ekonomie besig is om vinniger te herstel as wat verwag is, is daar ook die anderkant van die munt. Die middel inkomste…

SAB gaan tog belê in SA

Die aanvanklike besluit om nie die beplande belegging te doen nie, is nou omgekeer en gaan SA Brouery tog sy R2 miljard belegging maak. Verlede jaar het SAB sy investering…

Beurtkrag vir die week

Fase 2 beurtkrag in nou Suid-Afrika se voorland vir die hele week, en daar is geen rede om te dink dit is dan klaar nie. Die swak vakmanskap by die…

Die inenting veldtog misluk

Die aangekondigde inenting veldtog wat nou toegespits word op diiegene ouer as 60 jaar, lewer genoeg insidente wat waarnemers laat glo die veldtog misluk. In verskeie aftree oorde, waar die…

Derde Wêreld president?

Terwyl die land besig is om tot niet te gaan weens korrupsie en die onvermoe van die amptenary om die land te regeer gaan die geagte president van die land…

Lewensbrood

Josua 1 1  EN ná die dood van Moses, die kneg van die Here, het die Here met Josua, die seun van Nun, die dienaar van Moses, gespreek en gesê: 2   My kneg Moses…

Dwalende volk

Dit is onbegryplik dat daar tans (2021) nog “volksgenote” is wat hul heil soek in die politiek.  Skielik spring daar nou weer ‘n klomp mense op die Vryheidsfront++ wa.  Corne…

Betaling aan kapers terug gevorder

Die Amerikaanse Departement van Justisie sê dat hulle daarin geslaag het om die grootste deel van die Bitcoin betaling aan die kapers van die oliepyplyn kon herwin word. Die kapers…

Frankryk beboet Google met miljoene

Frankryk se waghond organisasie vir mededinging het die inrnet reus Google met $267 miljoen beboet, en die reguleerder sê Google het sy eie advertensie produkte voorkeur behandeling gegee. Google het…

Taliban wen gebied in Afghanistan

Afghanistan se weermag swig vir die terreur bende van die Taliban en moes sien hoe die rebelle die weermag troepe platskiet terwyl hulle vorentoe beweeg om meer grondgebied te verower….

Pakistan treinongeluk eis meer lewens

Die sterftes in die trein ongeluk waar twee sneltreine met passasiers aan boord gebots het, is nou na raming 63, en meer sterftes word verwag.  ʼn Spoorweg woordvoerder sê die…

Atoom Raad waarsku Iran en Korea

Die Internasionale Atoom Raad se direkteur, Rafael Grossi, het gesê die Pyongyang mag moontlik besig wees met ongemagtigde atoom navorsing en ontwikkeling, en waarsku ook vir Iran sy oortreding van…

Indië: Regering neem inenting oor

Met toenemende kritiek oor Indië se inenting veldtog teen koronavirus, het die Eerste Minister gesê alle volwassenes sal vrye inenting ontvang. Die aankondiging kom terwyl die regering die streng maatreëls…

Navalny terug in tronk

Die Russiese opposisieleier, Alexei Mavalny, is terug in die tronk nadat hy behandel is in die hospitaal. Navalny se gesondheid het ʼn ernstige knou gekry met die honger staking en…