Daily Archives: June 9, 2021

Shoprite trek diewe vas

Die Shoprite kleinhandel groep sê die voortdurende diefstal in sy winkels het hom genoodsaak om sekuriteit op te skerp en doen dit met goeie resultate. Die “in-huis” veiligheid span slaag…

FirstRand gee positiewe prent

Een van Suid-Afrika se groot banke, FirstRand, sê die land se ekonomie het omgeswaai teen ʼn veel vinniger tempo as wat verwag is. Die Bank beweer dat die verbruikers se…

Universiteit lokaal moet naam verander

ʼn Voorlegging deur die Studente Raad van die Universiteit van Kaapstad vra dat die welbekende Smuts Saal ʼn meer “paslike” naam moet kry. Die deel wat mans huisves se voorstel…

Dokter wil integriteit komitee ontmoet

Die omstrede Minister van Gesondheid, Zweli Mkhize, het ʼn skrywe gerig tot die African National Congress (ANC) se integriteit komitee met die versoek dat hy die komitee kan ontmoet rakende…

Lewensbrood

Exodus 23 32 Jy mag met hulle of met hulle gode geen verbond maak nie. 33  Hulle mag in jou land nie woon nie, dat hulle jou nie verlei om teen…

Ramaphosa by G7 beraad

Die ANC president, Cyril Ramaphosa, sal die week vertrek om die G& beraad by te woon, en wil glo ʼn boodskap van hoop bring. Die boodskap van hoop wat hy…

Skoliere nog steeds wagtend

Ouers van sowat 300 leerders van die Forest Village sê hulle wag nog steeds dat die nagmerrie beëindig gaan word, want hulle kinders is nog nie geplaas in skole nie…

Boko Haram leier pleeg selfmoord

Die Islamitiese Staat van Wes Afrika provinsie, het ʼn verklaring uitgereik en sê die Boko Haram leier, ene Abubakar Shekau, het selfmoord gepleeg. Die twee terroriste organisasies wat in ʼn…

Poetin opponent vlug land uit

Die welbekende politikus van Rusland, wat gearresteer is verlede week, sê hy het ʼn waarskuwing gekry dat kriminele klagtes teen hom gelê is wat hom sal verbied om as kandidaat…

Trump op voorgrond oor Covid

Die voormalige Amerikaanse president, Donald Trump, het onverwags weer na vore gekom in die Amerikaanse politiek tydens die Republikeine se Konvensie in Noord Karolina. Tydens sy toespraak by die geleentheid…

Peru verkiesing – kop aan kop

Die regse politieke leier, Keiko Fujimori, en die ver-linkse Pedro Castillo, is met die eerste rondte kop aan kop toe die stembusse gesluit het in Peru se presidentsverkiesing. Keiko Fujimori is…

Twee sneltreine bots – talle sterf

Twee spesiale sneltreine het in die suide van Pakistan gebots en minstens 30 passasiers is dood in die ongeluk. Die oorsaak van die ongeluk is nog onbekend en die owerheid…

Rusland onttrek ook ui Ruimte ooreenkoms

Die Russiese president, Vladimir Poetin, het aangekondig dat sy land ook onttrek uit die “Oop Ruimte” ooreenkoms, wat verlede jaar deur Amerika verlaat is onder die Trump administrasie. Die aankondiging…

Navo hoof waarsku Rusland

Die Sekretaris-Generaal van Navo, Jens Stoltenberg, het Ruslan den Belarus gewaarsku oor hulle destabiliserende optrede. Belarus sal glo hoog op die agenda wees in Navo se vergadering wat ook deur…