Daily Archives: June 8, 2021

Die virus nou gevaarliker

Suid-Afrika ondervind ʼn stygende tendens is die verspreiding van koronavirus infeksies, en dit is duidelik dat die wintermaande die verspreiding aanhelp terwyl mense se weerstand ook verswak in die tyd….

Nuusflitse

Gupta eiendom Geboue wat aan die Gupta familie behoort, en miljoene Rand se waarde het, word nou beoog om gevries te word en moontlik op veilings verkoop gaan word om…

Digitale bedrog neem skerp toe

Die groep TransUnion het bevind dat ʼn massiewe ondersoek na bedrog en kriminele aktiwiteite wat verband hou met die finansiële dienste sektor, in Suid-Afrika met 187% toegeneem het in 2020….

Baie het onwettig hulp gekry

Die sosiale hulp pakkette wat aan mense toegedeel is in die afgelope jaar, het te veel gevalle gehad van mense wat daarvan misbruik gemaak het. Dit wil nou lyk asof…

Eskom onderhoud ʼn gesukkel

Die Nasionale kragvoorsiener se gesukkel om die onderhou op sy verskillende kragsentrales afgehandel te kry, wek ernstige kommer en kan lei tot ʼn fase 4 beurtkrag. Met die erge koue…

Die doodse stilte in ANC

Sommige meningsvormers reken die ANC president, Cyril Ramaphosa, het die leisels stewig oor gevat en wil nie verdere negatiewe gerugte in koerante lees nie. Ander glo dit is die stilte…

Lewensbrood

Exodus 23 30  Ek sal hulle so langsamerhand voor jou uit verdrywe, totdat jy vrugbaar word en die land beërwe. 31  En Ek sal jou grense vasstel van die Skelfsee af…

Leeuwyfie dood weens koronavirus

ʼn Totaal van nege leeus is getoets en bevind dat hulle positief is met infeksie van die koronavirus in ʼn dieretuin van Indië.  Van die klomp leeus is een leeuwyfie…

Namibië: Duitse aanbod te klein

Die Duitse onderhandelings met Namibië oor die volksmoord van die verlede, het gelei tot Duitsland se bereidheid om net meer as een miljoen euro aan die land te betaal. Die…

Oud president se vrou kry tronkstraf

Die voormalige president se vrou, Ana Ligia de Saca, van El Salvador wat skuldig bevind is in die hof dat sy haarself onwettig verryk het, is bevel om $17.6 miljoen…

Eerste vrou in bevel van ruimtereis

Die eerste Europese dame wat as bevelvoerder ʼn ruimtevaart onderneem na die Internasionale Ruimte Stasie is ʼn Italiaanse vrou. Samantha Christoforetti was voorheen al gelys as moontlike kandidaat, maar hierdie…

Lugverskynsels veroorsaak kopkrap

In die afgelope tyd het die vrae weer opgeduik oor die Ongeïdentifiseerde Lugverskynsels wat deur mense waargeneem is, en waarvan sommige met foto’s bevestig word. Baie van die verskynsels kan…

Spesiale projek stop virus infeksies

ʼn Projek, bekend as “Projek S” in die Brasiliaanse stad Serrana van stapel gestuur om die geweldige infeksies in die deelstaat Sao Paulo te probeer stop, en kan met ywerige…

Duitsland vat sy bier terug

Die Duitse Weermag beplan om ook die bier wat hulle in Afghanistan gehou het, terug te neem na Duitsland. Soldate word onttrek uit die oorlog geteisterde Afghanistan, en duisende houers…