Daily Archives: June 7, 2021

Goudstad wil weg van Eskom

Suid-Afrika se grootste stad, Johannesburg, beplan om ontslae te raak van beurtkrag, en dit gaan die stad ongeveer R4 miljard kos. Die stad mik daarna om eerder gas en sonkrag…

Landbouers onrustig oor nasionalisering

Die uitsprake van Pres. Cyril Ramaphosa dat die ANC nie ‘n beleid van nasionalisering voorstaan nie, stel TLU SA glad nie gerus dat alle grond (en ander eiendom) nie uiteindelik…

Krisis kom oor Nasionale Gesondheid Plan

Die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging het ʼn dringende waarskuwing gerig dat duisende dokters die land gaan verlaat as die Nasionale Gesondheid Plan (NGP) in die land begin word. Die groep, nie…

Kritiek teen president oor Digital Vibes/Mkhize

Die klaarblyklike betrokkenheid van die Minister van Gesondheid by die Digital Vibes skandaal het hewige kritiek ontlok teen die ANC se president, Cyril Ramaphosa. Die president het herhaaldelik gesê die…

Khoi boorlinge verwerp uitbreiding

Vir die Khoi stam in die Westelike deel van Suid-Afrika is daar in die jare 1510 opgetree teen die Portugese wat voet aan wal gesit het, en sowat 150 jaar…

Lewensbrood

Exodus 23 27  Ek sal my skrik voor jou uit stuur en elke volk waarby jy kom, in verwarring bring. En Ek sal al jou vyande vir jou laat vlug. 28  Ook…

Motor rubriek – Hyundai Creta 1,5 Executive IVT

Die Hyundai is een van die bekendste motors wat vanuit die Oosterste lande verskaf word is een van die gewildste motors op ons land se paaie. Dit word in Indië…

Franse president waarsku Malie

Die militêre Juta se kaping van die regering in Malie het nou verdere gevolge vir die Afrika staat wat deur die Afrika Unie geskors is. Die Franse president, Emmanuel Macron,…

Baba inkvisse saam in ruimtereis

Ruimtereisigers aan boord van die Internasionale Ruimte Stasie (ISS) word van vars voorraad voorsien, maar word ook met dieselfde reis vergesel van ʼn klein klompie baba inkvisse wat sal dien…

VSA: Meer Sjinese maatskappye op swartlys

Die Amerikaanse Wit Huis het met sy jongste skuif op internasionale gebied, die spanning in verhoudings met Sjina verder verhoog deur meer Sjinese firmas op die swartlys te sit. Dit…

WGO: Afrika nie gereed vir 3de Pandemie

Die stryd van arm lande teen die invloed van die koronavirus pandemie word bemoeilik weens die tekort aan entstof wat veral in Afrika lande ondervind word. Die Wêreld Gesondheid Organisasie…

Nuwe vragskip sink by Sri Lanka

Sri Lanka staan gereed as daar moontlik olie of ander vloeistowwe vrygestel word nadat ë massiewe vragskip naby die land se kus gesink het. Die vragskip wat ʼn groot vrag…

Denemarke vermy asielsoekers

Die Deense parlementslede het ten gunste van die vestiging van ʼn ontvangs sentrum gestem wat Denemarke se asielsoeker vlugtelinge kan huisves. Die sentrum sal waarskynlik iewers in Afrika opgerig word…

Entstof: VSA skenk miljoene dosisse

Die Amerikaanse regering het bekend gemaak dat hy van voorneme is om sy ongebruikte voorraad koronavirus entstof aan arm lande beskikbaar te stel. Die president, Joe Biden, het gesê 75%…