Daily Archives: June 4, 2021

Eskom loon onderhandelings struikel

Die drie vakbonde wat een na die ander hulle eise voor Eskom gelê het, kon nie tot enige vergelyk kom nie, en Eskom staan daarby dat hy slegs 1,5% verhoging…

Eskom skip ooreenkoms word ondersoek

Gedurende Maart vanjaar het die ANC regering sy geld op die Turkse skip, die Karpowership, gesit om die 1,220 Megawatt elektrisiteit te lewer wat Eskom nie kan opwek nie. Die…

Perspektief: Covid-19 en RET

Radikale Ekonomiese Transformasie. Die nuutste ANC-gonswoord vir rewolusionêre nasionalisering van die ekonomiese infrastruktuur – of dan sekerlik daardie ondernemings, beleggings en fondse waarmee miljoene gesinne nog in ʼn mate self-versorgend…

Wees versigtig met WhatsApp

President Cyril Ramaphosa het die wetsontwerp op Kubermisdaad onderteken en word nou wet in die land. Die wet bring Suid-Afrika redelik in lyn met die res van die wereld se…

PA Parlement hoor van moord

Daar was waarskynlik meer woede wat waargeneem kon word in die sittings van die Pan-Afrika Parlement (PAP) as wat in die media gereflekteer is. Die chaos het elke keer net…

Lewensbrood

Exodus 23 25  En julle moet die Here julle God dien; dan sal Hy jou brood en jou water seën, en Ek sal siektes uit jou midde verwyder. 26  Daar sal geen misdragtige…

Uit my Kuierkombuis

Die winterkoue het ons bereik!  Later in die week is die voorspelde temperatuur tot 1ºC!  ‘n Mens begin dadelik dink aan heerlike dik sop ………. Maar daarby sal ons nog…

Regse leier in Oostenrykse tree uit

Norbert Hofer, wat ʼn tyd gelede gesê het die Koran is gevaarliker as die koronavirus pandemie, het onverwags aangekondig dat hy uit tree as leier van die Vryheidsparty in Oostenryk….

Kapers kelder wêreldwye vleis nywerheid

Die multinasionale JBS in Brussel wat opereer in Australië, Kanada, en in die VSA, het in die lande sy aanlegte gesluit weens die in breking van kuberkrakers op die stelsel….

Afrika Unie skors Malie

Nadat die Afrika Unie kennis geneem het van die militêre staatsgreep in Malie, wat ook as ʼn kaping beskou word, het die organisasie besluit om skorsing toe te pas. Die…

Biden stop olie ontginning in Alaska

Die Amerikaanse regering het die petroleum aktiwiteite in die deelstaat Alaska se afdeling in die wildreservaat gestop vir omgewings waarnemings wat gedoen gaan word. Die besluit het die president, Joe…

Reuse skip van Iran sink in Golf

Die grootste skip van Iran het vir 20 uur lank in vlamme gestaan voordat hy finaal onder die water verdwyn het in die Golf seegebied van Oman. Die militêre Revolusionêre…

VN: Indiensneming gaan stadig herstel

In die jongste verslag van die Verenigde Nasies word daarop klem gelê dat die werkloosheid wat tans wêreldwyd ondervind word weens die koronavirus pandemie, nie gou reggestel gaan word nie….

Ethiopië: Miljoene benodig kos – dringend

Die Verenigde Nasies se afdeling Wêreld Voedsel Program het alarm gemaak oor die hoë aantal mense in Ethiopië, wat glo dringende voedsel hulp benodig weens die konflik in die land…