Daily Archives: June 3, 2021

Strenger regulasies teen rokers

Die Departement van Gesondheid druk nou om ʼn voorgestelde wetsontwerp deur te voer wat strenger maatreëls bevat oor die rokers se toegelate plekke vir ʼn dampie maak. ʼn Woordvoerder van…

Die Afrika fiasko skaad SA

Daar is bevestiging dat die Afrika Unie Kommissie se voorsitter, Moussa Faki Mahamat, ʼn geskrewe waarskuwing uitgereik het dat die fiasko en chaos by die sitting van die Pan-Afrika Parlement…

Pretoria werkers wil meer geld hè

Die Minister van Finansies, Tito Mboweni, het ʼn brief ontvang van munisipale werkers in die groter Pretoria wat weer handel oor meer geld. In hulle brief eis hulle dat die…

Poskantoor vat koerierdiens se brood

Die Suid-Afrikaanse Poskantoor kan maar net nie uit sy swaar skuldlas los gewikkel kom ie, en het reeds tientalle kantore gesluit om waarskynlik nooit weer te heropen nie. Dit is…

Beurtkrag duur voort

Suid-Afrika sal die hele winter met beurtkrag opgeskeep sit, en die swak vakmanskap en bedenklike wyse van instandhouding is deel van die enorme probleem wat die land se ekonomie ruïneer….

Lewensbrood

Exodus 23 23  Want my Engel sal voor jou uit gaan en jou bring na die Amoriete en Hetiete en Feresiete en Kanaäniete, Hewiete en Jebusiete; en Ek sal hulle vernietig….

Toenemende werkloosheid – toenemende misdaad

Die SA Statistiek Diens het sy jongste Kwartaal Arbeid Ondersoek gepubliseer vir die eerste kwartaal van 2021. Die verslag toon ʼn verdere styging in die aantal werklose mense wat nou…

Virus: Peru ervaar skerp styging

Die Latyns-Amerikaanse staat Peru het onverwags ʼn geweldige styging in sterftes wat veroorsaak is deur die koronavirus infeksies. Die skerp styging word toegeskryf aan die betrokkenheid van ʼn paneel deskundiges…

EU keur herstel-plan goed

Die lidlande van die Europese Unie het die afgelope week goedgekeur dat die koronavirus herstel program begin word gedurende die maand nadat al 27 lande daartoe ingestem het. Oostenryk en…

Mianmar burgerlikes vlug vir militariste

Gevegte tussen burgerlikes en die militariste wat die regering gekaap het, het duisende mense op vlug laat slaan na digte woude in die hoop om nie gearresteer te word nie….

Spioenasie op Merkel wek kommer

Leiers in Europa het hulle ontevredenheid uitgespreek nadat dit bekend geword het dat daar op die Duitse Bondskanselier, Angela Merkel, gespioeneer is deur die Deense administrasie. Deense spioenasie agente het…

Niemand mag Belarus verlaat nie

Die Grensbeheer Agentskap van die hoofstad Minsk het aangekondig dat nuwe regulasies geldig is wat maak dat dit byna onmoontlik maak om Belarus te verlaat. ʼn Burger van die land…

Oud president van Ivoorkus weer beskikbaar

Na meer as ʼn dekade se afwesigheid uit die politiek van die Ivoorkus, het die voormalige president aangekondig dat hy weer beskikbaar is as kandidaat, en is van plan om…

Onderhandelings: Duitsland huisves Libiese partye

Na verskeie pogings wat misluk het om die vegtende partye bymekaar te kry sodat vrede onderhandelinge kan begin, het Duitsland nou daarin geslaag om die Libiese oorgangsregering sover te kry…